AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9192
-138,00
CORN
04 Okt
-
4891
-69,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Boland-brand woed al vyf dae

Die brand wat die Boland sowat vyf dae lank al teister, woed steeds voort, hoewel dit grootliks onder beheer is.

Die brand wat die Boland sowat vyf dae lank al teister, woed steeds voort, hoewel dit grootliks onder beheer is.

Luidens ’n berig in Die Burger moes brandweermanne Woensdag (11 Januarie 2012) bontstaan om te keer dat vlamme wat weens temperature van 36 °C opgevlam het, buite beheer raak.


Volgens die berig is dié brand die grootste in die omgewing die afgelope 10 jaar. Sowat 150 brandweerbeamptes en vier helikopters is al gedurende die week gebruik om die brand te help blus. ’n Groot deel van die Hawekwaberge naby Wolseley het reeds in die slag gebly.


Beheer

Mnr. Carl Opperman, hoof uitvoerende beampte van Agri Wes-Kaap, sê volgens die jongste inligting wat hulle ontvang het, is die brand grotendeels onder beheer.

“Dit is vandag (Donderdag, 12 Januarie 2012) koeler en die wind waai nie so erg soos die vorige dae nie, so dit is goeie tekens vir die weerstoestande.”


Mnr. Roysten Harris, stasiebevelvoerder van die Kaapse Wynland-distriksmunisipaliteit se brandweerdiens, het wel aan die koerant gesê dat van die brandweerpersoneel Woensdag ’n noue ontkoming met die vlamme gehad het, maar geen ernstige voorvalle is aangemeld nie.


“Hulle kon die vlamme onder beheer kry. Dit lyk tans ’n bietjie beter hier. Die res van die brand (in die plantasie) word gemonitor sodat dit nie weer kan opvlam nie,” aldus Harris.


Bron: Die Burger


12 Januarie 2012

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.76
+0.4%
Rand - Pond
20.12
+0.4%
Rand - Euro
17.56
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.47
+1.3%
Rand - Jen
0.12
+0.6%
Goud
1,705.77
+0.4%
Silwer
20.79
+0.4%
Palladium
2,285.64
+2.8%
Platinum
914.74
+1.1%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,568
+3.0%
Alle aandele
66,050
+2.8%
Hulpbronne 10
64,042
+3.9%
Industriële 25
79,707
+2.8%
Finansiële 15
14,066
+1.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons deel
Het gesonde uitkyk op die lewe. Probeer gesond leef, fiks bly, stap, om buitelewe te verken en te geniet. binne. Hou van werskaf tuis, krap in die tuin. Sal graag my lewe wil...
Believe in yourself..not everyone is the same.
Vriendlike. spontaan en liefde vol. kan met enige persoon oor die weg kom. vis vang. braai. kamp. kos maak en bak. geniet bomfire. hou van dans.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot