AFGRI
BEAN
29 Sep
-
9347
7,00
CORN
29 Sep
-
4790
13,00
SOYA
29 Sep
-
9420
59,00
SUNS
29 Sep
-
10200
226,00
WEAT
29 Sep
-
7099,4
28,40
WMAZ
29 Sep
-
4885,4
3,40
YMAZ
29 Sep
-
4853,8
25,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Bonsmara kan in Afrika kraal maak

Die Bonsmara kan vinnig na meer as 20 lande in Afrika uitbrei, meen een van SA se grootste boere.

Regstreekse betrokkenheid by die bemarking van rooivleis en ooreenkomste met beesboere in die voormalige tuislande is van die voorstelle van een van die land se voorste suikerboere om vleisproduksie te verhoog.

Mnr. Charl Senekal van Mkuze in die noordelike Kwazulu-Natal, sê om aan die verwagte wêreldwye verbruik van rooivleis van 568 miljoen ton in 2050 te voldoen, moet produksie van dié kommoditeit teen 8% per jaar toeneem.

Senekal het tydens die herdenking van Bonsmara SA se vyftigste bestaansjaar op Nampopark by Bothaville gesê indien die plaaslike bedryf méér by vleisproduksie in die voormalige tuislande betrokke kan raak, sal miljoene rand aan buitelandse valuta bespaar kan word. Tans voer Suid-Afrika sowat 10% van sy binnelandse rooivleis in. Benewens dat meer vleis op die mark beskikbaar gestel word, sal die veestapels van dié gebiede bevorder en werkgeleenthede geskep word.

Volgens Senekal bied Afrika verskeie geleenthede aan Suid-Afrikaanse ondernemers en verskeie Afrika-leiers vra hulp met kuddeverbetering. “Die Bonsmara is geskik om in die res van Afrika nes te skrop. Ek voorspel ’n vinnige uitbreiding van die ras na 20 tot 30 lande,” sê hy.

Volgens Senekal kan boere die kosteknyptang die hoof bied deur meer doeltreffend te boer en hulself in hul onderskeie bedrywe onmisbaar te maak. “Waardetoevoeging is ook een van die aspekte wat die verskil kan beteken tussen wenners en sukkelboere. Vleis, soos suiwelprodukte en suiker, is van die produkte waarsonder ’n huishouding nie kan klaarkom nie,” sê hy.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.02
-1.0%
Rand - Pond
19.93
-2.6%
Rand - Euro
17.62
-1.4%
Rand - Aus dollar
11.66
-0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.7%
Goud
1,658.33
-0.1%
Silwer
18.71
-1.0%
Palladium
2,218.11
+3.1%
Platinum
863.49
-0.3%
Brent-ruolie
89.32
+3.4%
Top-40
56,921
-0.9%
Alle aandele
63,264
-0.9%
Hulpbronne 10
59,793
+3.3%
Industriële 25
76,769
-2.2%
Finansiële 15
13,707
-2.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lief vir die lewe
Introvert. Dry sence of humor. [geskrap] Hou van buite lewe. [geskrap]Braai stap bos en see. Hou van land deur toer op n motorfiets[geskrap]
Hang jou drome in die wind, sodat hulle kan leer vlieg.
My persoonlikheid is baie aanloklik Baie vriendelik en baie reguit. Hou glad nie van brand kosse nie. Hou baie van pastas asook hou van geleentheids avontuure. Buitelig mens My...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot