AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9027
11,00
CORN
05 Okt
-
4800
-2,00
SOYA
05 Okt
-
9290
25,00
SUNS
05 Okt
-
10299
89,00
WEAT
05 Okt
-
7145
-24,00
WMAZ
05 Okt
-
4975
59,00
YMAZ
05 Okt
-
4889
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Bonsmaraboere verf Parys rooi

Raadslede van Bonsmara SA, stoettelers en kommersiële boere het na Parys gestroom vir die 'Rooi Geleentheid' en nasionale veiling.

Bonsmara SA se jaarlikse kongres en veiling, beter bekend as die “Rooi Geleentheid”, is vanjaar by die Afridome op Parys gehou.

Dit is die eerste keer dat ’n nasionale veiling van Bonsmara SA ook ’n gesamentlike e-veiling aanbied. Die veiling het ’n kombinasie van ’n tradisionele veiling met diere in hokke en foto’s en video’s van die verskillende lotte gewys. Slegs vroulike diere en hul kalwers is opgeveil. Die hoogste prys was R52 500 vir ’n koei en kalf (op foto) van mnr. Gert Nel van Germar Bonsmaras, Reddersburg. Me. Lara Nieuwoudt van Ezeljacht Bonsmaras, Langkloof, het dié bod gemaak.

“Ek het gedink die veiling gaan swaarkry, maar die opkoms en deelname was baie goed ten spyte van die droogte. Ek het net verkoop en niks gekoop nie, want dit is baie droog by ons. Hierdie seisoen het ons miskien so 40 mm reën gehad en ek voer elke dag my diere,” sê Nel. "In die winter gaan ons die beeste na gehuurde weiding verskuif en bykomende voer koop. Ek is wel gelukkig met die gemiddelde prys van R34 000 wat ek vir my diere gekry het,” sê hy.

Nieuwoudt meen die hoë prys is die moeite werd en ’n aanwins vir haar stoetery in die Langkloof tussen George en Oudtshoorn. Sy boer al vier jaar met Bonsmaras en het twee jaar gelede die stoetery geregistreer. Haar man boer met Merino’s.

“Die belangrikste suksesfaktor is my plaasbestuurder, mnr. Pieter Reynolds, wat die stoetery bestuur. Hy is ’n briljante jong man en hy gaan die stoetery vir ons uitbou sodat ons later self stoetdiere kan verkoop. Dit gaan oor ’n belegging in goeie teelmateriaal. Ek wil oor vyf jaar die beste stoetery met die beste teelmateriaal hê.”

“Ek het al voorheen by Gert gekoop en ons is baie beïndruk met sy diens en sy diere. ’n Goeie verstandhouding met die verkoper is vir ons baie belangrik,” sê Lara.

Vleissentraal het die veiling onder beskerming van Bonsmara SA aangebied met mnr. Mike Killassy as afslaer.

Bonsmara-rooi-1

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.85
-1.2%
Rand - Pond
20.15
+0.4%
Rand - Euro
17.60
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.53
-0.6%
Rand - Jen
0.12
-0.8%
Goud
1,708.66
-1.0%
Silwer
20.34
-3.4%
Palladium
2,252.50
-3.0%
Platinum
914.00
-2.1%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,202
-1.1%
Alle aandele
65,613
-1.1%
Hulpbronne 10
63,687
-1.4%
Industriële 25
79,239
-1.0%
Finansiële 15
13,961
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opskrif
Ek is fun Om mee SAAM te wees. Hou van lag en Om te bederf. Hou van Kos maak, movie, shopping, uit eet, rond te loop in malls love Dans rugby braai . Om te hug hande vas the Hou...
Lag en leef
Ek is n liefdevolle mens en sien die positiewe altyd in mense. Die lewe is te kort om ongelukkig te wees.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot