AFGRI
BEAN
26 Sep
-
9434
-76,00
CORN
26 Sep
-
4805
-4,00
SOYA
26 Sep
-
9399
-67,00
SUNS
26 Sep
-
9980
-226,00
WEAT
26 Sep
-
7069
52,00
WMAZ
26 Sep
-
4870
13,00
YMAZ
26 Sep
-
4800
12,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Bonsmaras maak skoonskip

'n Bonsmaraboer het skoonskip gemaak op die jaarlikse karkaskompetisie wat op die Internasionale Pretoriaskou aangebied is ná sy inskrywings in albei afdelings - die beste enkelkarkas en beste groep van vier karkasse - geseëvier het.

Mnr. N.D. Rissik van Redgate Bonsmaras van Boons in Noordwes se wenkarkas het 'n allemintige 97,70 punte behaal. Sy wengroep-karkasse het 95,59 punte behaal. Redgate het vir sy puik prestasie die Voermol-wisseltrofee vir die beste enkelkarkas ontvang.

Die reserwekampioenkarkas was 'n Bonsmara-kruisbees van mnr. Jan Morgan van Morgan Beef, Delmas, wat net-net om die eerste plek geklop is en 97,36 punte behaal het. Nóg 'n Bonsmarakarkas van mnr. Rissik was derde met 95,74 punte.

Die reserwe-kampioengroep karkasse het behoort aan mnr. Linde du Plessis van Brandwater Brahmane, Fouriesburg, met 'n punt van 90,59, gevolg deur 'n groep Bonsmara-kruisings van Morgan Beef (90,14 punte).

Morgan Beef het met die beoordeling op die hoef skoonskip gemaak deur die kampioen- en reserwekampioen slagbees en die kampioengroep en reserwekampioengroep van vier beeste in te skryf.

Op die veiling van die wenkarkasse by die Pyramid-abattoir deur Vleissentraal het die wenkarkas R21/kg behaal en die wengroep R20/kg, terwyl reserwekampioenkarkas vir R18,80/kg en die reserwekampioengroep karkasse R18,40/kg gehaal het.

27 September 2002

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.7%
Rand - Pond
19.33
+0.3%
Rand - Euro
17.38
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.68
+0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,621.66
-1.3%
Silwer
18.34
-2.8%
Palladium
2,047.50
-1.2%
Platinum
852.00
-0.8%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,290
+0.3%
Alle aandele
63,626
+0.3%
Hulpbronne 10
56,215
-0.2%
Industriële 25
79,529
+1.4%
Finansiële 15
13,982
-1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Let's write our journey together
I am a happy and outgoing person. Have a passion for animals and nature. I love to travel and discover new things. Love to have fun and and enjoy life in general. I think my...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot