AFGRI
BEAN
09 Des
-
9600
95,00
CORN
09 Des
-
4405,4
14,40
SOYA
09 Des
-
10400
72,00
SUNS
09 Des
-
10530
69,00
WEAT
09 Des
-
6751
-13,00
WMAZ
09 Des
-
4780
-31,00
YMAZ
09 Des
-
4730
-2,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Bontebokke kry telersgenootskap

Telers uit verskeie provinsies het besluit om ’n nasionale telersgenootskap vir die bontebok tot stand te bring.

Telers uit verskeie provinsies het besluit om ’n nasionale telersgenootskap vir die bontebok tot stand te bring.


Die stap sal die bontebok help om weer sy regmatige plek as een van Suid-Afrika se skaars en gesogte wildsoorte op wildplase en in parke inneem.

Dit is belangrik vir telers om die rasegtheid van die wildsoort te verseker deur verbastering met die blesbok te voorkom. Navorsing het bewys dat die bontebok se DNS-profiel geneties drasties van dié van die blesbok verskil.

Teelgroep is belangrik

Regter Hennie Lacock, voorsitter van die genootskap, sê wildplase, veral dié wat in die oorsese trofeehandel meeding, sal nie meer sonder ’n bontebokteelgroep kan klaarkom nie.


Hy sê met die onfeilbare resultate van die navorsing van dr. Desiré Dalton, ’n biogenetikus van die Nasionale Dieretuin van SA en haar span, asook met die beginsels vervat in ’n beoogde bontebok-protokol, sal verbastering nou tot die verlede behoort.


“Die gewetenlose of argelose teler wat nog basters teel of aanhou, word aangeraai om so gou moontlik daardie diere teen blesbok-pryse te verkoop. Die dae van handel in kruisrasdiere is finaal iets van die verlede,” sê hy.


Protokol op pad

Dalton en haar span het tot dusver 13 spesieverwante merkers ontwikkel waarkragtens geen-vorms geïdentifiseer gaan word wat slegs in óf die rasegte bontebok óf rasegte blesbok voorkom. Lacock sê die nasionale Bontebok-telersgenootskap sal onder die sambreel van Wildbedryf Suid-Afrika funksioneer.


’n Bontebok-protokol word ook tans voorberei wat hom onder meer beywer vir die behoud van die rasegtheid van die spesie en sal verseker dat slegs rasegte, geneties getoetste bokke in die toekoms verkoop of gekoop word. Dit sal ook voorskrifte bevat oor die verslapping van die historiese uitvoervereistes van trofeë.


20 Junie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.36
-1.1%
Rand - Pond
21.29
-1.3%
Rand - Euro
18.29
-0.9%
Rand - Aus dollar
11.81
-1.5%
Rand - Jen
0.13
-1.2%
Goud
1,797.73
+0.5%
Silwer
23.50
+1.9%
Palladium
1,963.22
+1.7%
Platinum
1,030.76
+2.1%
Brent-ruolie
76.15
-1.3%
Top-40
68,351
+0.1%
Alle aandele
74,548
+0.1%
Hulpbronne 10
73,315
-0.7%
Industriële 25
92,605
+1.0%
Finansiële 15
15,401
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
lewensmaat
Eks eerlik opreg weet wat ek wil he in die lewe hardwerkend en sal n goeie vriend wees. Eks rustig netjies en sal my vriendin op die hande dra. Hou niks van argumente nie wil...
Ek soek my sielsgenoot, die een wat by my sal pas
Ek is baie saggeaard en my liefde vir my familie en diere vorm deel van wie ek is. Glo dat God ons nie gemaak het om alleen te wees nie
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot