AFGRI
BEAN
27 Sep
-
9360
-78,00
CORN
27 Sep
-
4745
-63,00
SOYA
27 Sep
-
9369,8
-8,20
SUNS
27 Sep
-
9778,2
-189,80
WEAT
27 Sep
-
7052,6
-5,40
WMAZ
27 Sep
-
4767
-35,00
YMAZ
27 Sep
-
4485
-41,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Boos hoenderboere wil hof toe oor pekel

Nuwe regulasies oor pekelwater sal die koste van sekere hoenderprodukte met 20% verhoog en produsentewins met 17% knou.

Die SA Pluimvee-vereniging (SAPV) oorweeg dit om hom tot die hof te wend om  die nuwe regulasies oor pekelmengsels in hoendervleis tersyde gestel te kry.

Mnr. Kevin Lovell, uitvoerende hoof van die SAPV, het by 'n nuuskonferensie van die Nasionale Persklub in Pretoria gesê as dit gebeur, sal dit “eerder gouer as later” gebeur omdat die gevolge van die regulasies rampspoedig vir verbruikers, handelaars en die bedryf sal wees.

Hy sê die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye het glad nie die moontlike gevolge in ag geneem nie, besluite gegrond op ongeldige navorsing, en ook geensins die SAVP se voorleggings oorweeg nie. Die regulasies wat pekelmengsel in heel hoender tot 10% en in bevrore hoenderstukke tot 15% beperk, is op 22 April afgekondig en moet oor tydperk van ses maande in werking gestel word.

Grootste voedselproduk

Volgens Lovell sal die nuwe regulasies die koste vir die vervaardiging van hierdie hoenderprodukte met 20% verhoog en produsente se winste met 17% verminder teen 2015-data. Dit is die enkele grootste voedselproduk op die Suid-Afrikaanse mark en sal die armste mense die kwaaiste tref. Dit kan ook 'n hap van R1,5 miljard uit produsente se omset neem.

Dit sal die hoeveelheid hoenderprodukte op die mark verminder omdat dit dieselfde hoeveelheid hoenders maar minder pakke in winkels sal wees. Hy glo ook dit sal tot 'n verlies aan werksgeleenthede lei, maar kan nie sê hoeveel nie. “Ons weet egter vir elke 10 000 ton minder vleis, word gewoonlik 1 069 werksgeleenthede prysgegee.”

Jaarliks word sowat 1,25 miljoen ton hoendervleis (afval uitgesluit) geproduseer waarvan 90% gevries en meeste daarvan met gemiddeld 22% pekelmengsel tot nou ingespuit is. Dit het beteken dat sowat 1,8 miljoen hoenderprodukte op die mark geplaas word. Volgens Lovell kan dit dalk nou met 100 000 tot 200 000 verminder, maar niemand weet nie.

Kleiner produsente

“Die produsente wat die kwaaiste daaronder gaan ly is die middelslag en kleiner produsente wat nie die koste kan aangaan om aanpassings te maak nie en nie die skaalvoordele het nie. Dit sal  tot groter konsentrasie in die mark lei en dit ook moeiliker maak vir nuwe toetreders in die bedryf.

“Ons vernaamste kwelling is nie die persentasies nie maar die feit dat dit sinnelose regulasies is. Ons is ook nie gekant teen regulasies nie en het trouens daarvoor gevra, maar dan moet dit sinvol wees. Die beste sou wees as verbruikers hulle eie ingeligte keuses kon maak,” sê Lovell.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.90
+0.9%
Rand - Pond
19.33
+0.0%
Rand - Euro
17.27
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.62
+0.4%
Rand - Jen
0.12
+0.7%
Goud
1,637.19
+0.9%
Silwer
18.68
+1.8%
Palladium
2,059.56
+0.8%
Platinum
864.12
+1.3%
Brent-ruolie
84.06
-2.5%
Top-40
57,283
-0.0%
Alle aandele
63,681
+0.1%
Hulpbronne 10
56,020
-0.4%
Industriële 25
79,604
+0.1%
Finansiële 15
14,041
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Lag en leef
Ek is n liefdevolle mens en sien die positiewe altyd in mense. Die lewe is te kort om ongelukkig te wees.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot