AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Botma bly oor stappe teen inflasie in begroting

Graan Suid-Afrika is verheug daaroor dat die Minister van Finansies, mnr. Trevor Manuel, in sy mediumtermyn-begroting rekening gehou het met die belangrikheid van voedselproduksie in Suid- en Suider-Afrika in die lig van die internasionale en Suider-Afrikaanse politieke en ekonomiese verwikkelinge.

Mnr. Bully Botma, voorsitter van Graan SA, het gesê graanboere verwelkom die bykomende R5,6 miljard wat mnr. Manuel begroot het om oor die volgende drie jaar die uitwerking van inflasie, en veral van die hoër voedselpryse, op die minder bevoorregtes te verlig, asook die R400 miljoen wat vir noodbystand in geval van 'n voedseltekort begroot word." Soos die meeste ondersoeke na die skerp styging in voedselpryse vanjaar getoon het, is klimaat en pryse van graangewasse en basiese voedsel nie in die hande van graanboere nie. Hulle het dus geen beheer oor voedselpryse as die vraag na voedsel in Suider-Afrika skerp sou styg nie, of die aanbod van graan in die volgende produksieseisoene uitermatig sou verander nie. Hy sê boere verwelkom dit dat die Kabinet 'n wakende oog oor neigings in voedselpryse gaan hou, maar wys daarop dat deeglik gelet moet word op die oorsake daarvan, soos ongunstige klimaatstoestande, die rand se wisselkoers, groter hongersnood in Afrika of hoër winste wat buite die plaashek van verbruikers verhaal word. Graan SA is bekommerd dat die inflasiespiraal moeilik gebreek sal word as die wisselkoers weer sou verswak, die prys van ru-olie skerp sou styg of groter graan- en voedseltekorte verdere prysstygings sou veroorsaak. Dié organisasie sou gevolglik wou sien dat brandstof- en voedselpryse uitgesluit word van die verbruikersprysindeks waarop die Reserwebank sy inflasieteikens grond om sodoende die uitwerking van hoër rente op produksiekoste te verminder. Hy verwelkom ook die versekering dat grondhervorming binne die bestaande beleidsriglyne versnel gaan word en dat die vervaardiging van omgewingsvriendelike brandstof spesifieke aandag geniet. Hy vertrou dat landbounavorsing om tegnologiese vordering in graanproduksie te versnel, ook daadwerklike aandag sal kry, het mnr. Botma gesê.8 November 2002
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.0%
Rand - Euro
17.74
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Boer soek boerin
Ek is 'n aangename persoon. Hou van mense. Lief vir diere en die natuur. Goeie humorsin. Ek is finansieël stabiel.
Time wait for no man.. neither does a good woman
Sageaarde romantiese hardwerkend Soek n lewensmaat om die lewe mee te geniet want die lewe is Kort ons Moet dit leef
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot