AFGRI
BEAN
19 Okt
-
6905
-15,00
CORN
19 Okt
-
3078
-7,00
SOYA
19 Okt
-
7180
-25,00
SUNS
19 Okt
-
9910
182,00
WEAT
19 Okt
-
5730
-12,00
WMAZ
19 Okt
-
3178,40
-21,60
YMAZ
19 Okt
-
3341,2
-14,80
AMT
Beeste A2/3
15 Okt
-
52,8
-0,02
Beeste AB2/3
15 Okt
-
51,31
-0,01
Beeste B2/3
15 Okt
-
48,96
-0,01
Beeste C2/3
15 Okt
-
45,22
-0,01
Bevrore Hoender
15 Okt
-
29,38
0,00
Bokkies (onder 30 kg)
15 Okt
-
70,93
-0,02
Bokooie
15 Okt
-
48,66
-0,06
Groot (meer as 40 kg)
15 Okt
-
45,81
-0,06
Hoender (IQF)
15 Okt
-
27,14
-0,01
Medium (30-40kg)
15 Okt
-
54,22
0,00
Skaap A2/3
15 Okt
-
83,02
0,03
Skaap AB2/3
15 Okt
-
76,42
0,01
Skaap B2/3
15 Okt
-
70,77
0,02
Skaap C2/3
15 Okt
-
66,17
0,04
Speenkalf
15 Okt
-
39,71
-0,04
Spekvarke
15 Okt
-
26,67
-0,01
Stoorlammers
15 Okt
-
44,17
0,02
Varkwors
15 Okt
-
22,08
-0,01
Vars Hoender
15 Okt
-
31,07
0,00
Vleisvarke
15 Okt
-
28,47
-0,01
Wol (skoon)
15 Okt
-
163,22
0,00

Brand-moord: Gemeenskap ruk weer op na Hartswater

akkreditasie
Foto: Verskaf
Foto: Verskaf
Lede van die Vaalharts-gemeenskap het weer vandag na Hartswater opgeruk waar die verdagtes vir die moord op die Brand-gesin vir ’n tweede keer verskyn het.

Mnr. Danie Brand (82), sy vrou, Breggie (73), en hul dogter, Elzabie (54) is op 26 Julie op hul hoewe in Magogong naby Hartswater aangeval. Hulle is in hul eie motors ontvoer en later vermoor.

Mnre. Tsepho Visagie (36), Donald Seoleseng (20), Tshepaone Melato (19) en Realeboga Manyedi (19) het aangedui dat hulle nie om borgtog wil aansoek doen nie. Me. Kgomotso Mpulwana (42) het egter intussen ’n regsverteenwoordiger bekom en is van plan om vir borgtog aansoek te doen.

Die verdagtes bly in aanhouding tot die saak weer 27 Augustus in die hof aangehoor sal word. 

Boere en ander lede van die Vaalharts-gemeenskap het weer aan ’n vreedsame protesoptog deelgeneem om enige borgtog aansoeke teen te staan en protes aan te teken teen geweld en misdaad.

optog vaalharts
Foto: Verskaf
optog vaalharts
Foto: Verskaf
optog vaalharts
Foto: Verskaf
optog vaalharts
Foto: Verskaf

Tydens die verdagtes se eerste verskyning het die Vaalharts-distrikslandbou-unie, Agri Noord-Kaap en verskeie ander rolspelers ’n petisie en versoekskrif aan die staatsaanklaer oorhandig om nie borg aan die verdagtes toe te staan nie. Die petisie is deur sowat 600 mense onderteken.

Vandag is ’n bykomende 1250 petisievorms van plaaslik en oral in die Noord-Kaap aan die staatsaanklaer oorhandig.

Die lede van die DA se hofmoniteringskomitee het ook die verrigtinge bygewoon, sê me. Annette Steyn, DA-LP.  Die doel van die komitee is om die hantering van hofsake te monitor ten einde te verseker dat geregtigheid geskied.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
14.53
+1.2%
Rand - Pond
20.06
+0.7%
Rand - Euro
16.90
+1.0%
Rand - Aus dollar
10.87
+0.3%
Rand - Jen
0.13
+1.2%
Goud
1,767.94
+0.2%
Silwer
23.82
+2.9%
Palladium
2,090.00
+3.8%
Platinum
1,042.34
+0.6%
Brent-ruolie
84.33
-0.6%
Top-40
60,190
-0.1%
Alle aandele
66,776
-0.0%
Hulpbronne 10
63,288
-0.5%
Industriële 25
84,981
+0.6%
Finansiële 15
14,022
-0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
op die kniee
daar is 'n wye wereld vol wonderwerke, seeninge om saam met spesiale mense te ontdek. dis belangrik dat ons dit saam doen
Opsoek na daai spesiale een in n leeftyd sielsmaat
Ek is n spontane mens. Kom maklik met mense oor die weg. Groot liefde vir Plante en diere. My groot afsku in mense gaan oor jok. Wil graag daai spesiale persoon ontmoet wat nog...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot