AFGRI
BEAN
29 Sep
-
9340
0,00
CORN
29 Sep
-
4777
0,00
SOYA
29 Sep
-
9220
0,00
SUNS
29 Sep
-
9800
0,00
WEAT
29 Sep
-
7047
0,00
WMAZ
29 Sep
-
4810
1,00
YMAZ
29 Sep
-
4822
-6,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Brand na brand deur WoF beveg

Talle provinsies het die afgelope week deurgeloop onder hewige brande.

Die huidige brandseisoen is in talle provinsies so intens dat Working on Fire die afgelope week in 'n periode van 24 uur sowat 44 brande beveg het.

Volgens mnr. Linton Rensburg, nasionale woordvoerder van Working on Fire, het die brande in die Vrystaat, Mpumalanga, Gauteng, KwaZulu-Natal, die Oos-Kaap, Limpopo en Noordwes voorgekom.

Sedert die winterbrandseisoen op 1 April begin het, het die brandbestrydingsorganisasie 'n totaal van 800 brande geblus. Die brand het skade aan 122 000 ha veroorsaak.

Die intensiteit van die seisoen word vererger deur die droogteverwante toestande in sommige gebiede, wat bydra tot ongewone brandaktiwiteite.

Vrystaat

Sowat 50 000 ha het in die distrik Vrede in die Vrystaat afgebrand. Volgens mnr. Drikus Odendaal, verteenwoordiger van Working on Fire in Vrede, het tot vier brande skade in die distrik veroorsaak, waarvan 'n groot deel 'n impak op plaaslike landboubedrywighede gemaak het.

Volgens 'n verklaring van Vrystaat Landbou het meer as 60 000 ha se veld, 4500 bale, 100 skape en meer as 50 beeste in die slag gebly.

“Ons brandbestryders sal paraat bly en sal reg wees om dienste aan grondeienaars en munisipaliteite te lewer,” sê Rensburg.

“Ons versoek dat alle gemeenskappe en grondeienaars waaksaam bly en nie brande stig nie en ook op hoogte bly van die daaglikse waarskuwings volgens die brandrisiko-indeks wat deur die Suid-Afrikaanse weerdiens verskaf word.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.96
-0.7%
Rand - Pond
19.38
+0.2%
Rand - Euro
17.37
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.61
+0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.3%
Goud
1,646.61
-0.8%
Silwer
18.68
-1.1%
Palladium
2,160.00
+0.4%
Platinum
851.00
-1.8%
Brent-ruolie
89.32
+3.4%
Top-40
57,266
-0.3%
Alle aandele
63,657
-0.2%
Hulpbronne 10
57,819
-0.1%
Industriële 25
78,232
-0.4%
Finansiële 15
14,056
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Enkel man wat op soek is na pasmaat om leemte te vul. te vul
Ek is eerlik en is gelykmatig in persoonlikheid. Hou van lag en sal nooit afbrekend teenoor iemand optree nie. Hou van goeie eerlike gesprekke.
I Just love my life..... What about you....
I am a Lady with strong values in life. What you see is what you get. A plain Jane. Love the outdoor and try to make the best of each day. Elke nuwe dag is net geleen vir ons....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot