AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Brand teister Franschhoek-omgewing

’n Brand wat buite Franschhoek ontstaan het, is besig om ’n denneboomplantasie bo die Wemmershoekdam te vernietig.

Volgens Mnr. Antwan Bondesio, wynmaker by die Maison-landgoed, is helikopters reeds sedert Sondag (27 Januarie 2013) besig om die vlamme te probeer blus. Bondesio sê daar word vermoed dat die brand by die Groendal informele nedersetting ontstaan het.
 
Mnr. Colin Rhode, ’n brandbestryder van Stellenbosch-munisipaliteit se brandweerdiens, sê die brand het vermoedelik laat gistermiddag begin. Hy sê die brandweer wil nie spekuleer oor hoe die brand ontstaan het nie en ’n volledige ondersoek gaan gedoen word om die oorsprong van die brand te bepaal.

Volgens Rhode het die brand reeds skade aan die dennehoutplantasie in die vallei aangerig, maar die skade is tot dusver beperk. “Geen huise of mense is tans in gevaar nie, maar daar is een of twee plase wat skade kan ly,” sê hy. Helikopters en brandweerpersoneel is besig om die brand onder beheer te probeer bring.
 
In 2010 het die ergste brand in meer as ’n dekade groot skade veroorsaak het. Die brand het op 8 Februarie 2010 ontstaan en brandweerlede van regoor die Wes-Kaap moes help om dit onder beheer te bring.
 
Kyk hier om ’n video van 2010 se brand te sien.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.0%
Rand - Euro
17.74
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Sommer net ek
Want almal kan doen met n goeie nuwe vriend, Ek hou daarvan om mense te sien lag en gelukkig wees
Dit is tyd om my horisone te verbreedt
Ek is vriendelik, aantreklik werk baie hard en verdien n bietjie geluk in die lewe. Ek is baie romanties maar deur die jare het dit by die afterdeur uitgegaan.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot