AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9027
11,00
CORN
05 Okt
-
4800
-2,00
SOYA
05 Okt
-
9290
25,00
SUNS
05 Okt
-
10299
89,00
WEAT
05 Okt
-
7145
-24,00
WMAZ
05 Okt
-
4975
59,00
YMAZ
05 Okt
-
4889
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Brande by Durbanhawe het nie groot impak op graanuitvoere

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Durbanhawe. Foto: Robyn Joubert
Die Durbanhawe. Foto: Robyn Joubert
Die brand by die Agriportterminaal in die Durbanhawe, sal weinig impak hê op die laai of aflaai van uit- of invoere of vervoeroperasies van graan op die terminale diens.

So sê dr. André van der Vyver, uitvoerende hoof van die Suid-Afrikaanse vereniging vir graan- en oliesade-handelaars (Sacota).

Volgens Van der Vyver was die Momi Arrow, die laaste skip wat by die Durbanse Agriportterminaal gelaai is. Die laai van die vrag geel mielies is egter die dag voor die brand voltooi. Die volgende skip wat geskeduleer vir ’n vrag geel mielies is die Royal Knight. Die skip was geskeduleer om 40 000 ton by die Agriport te laai, wat die week ‘n aanvang sou neem, en daarna ongeveer 14 000 ton by die DBS (Durban Bulk Shipping)terminaal.

Aanduidings is dat daar ’n vertraging van drie dae sal wees, en indien wel, sal daar min nagevolge wees.

“Aangesien daar ’n vertraging sal wees by die laai en verwydering van die mielies by DBS, waar stoorspasie beperk is, kan dit moontlik’n effense sekondêre uitwerking hê op die logistiese aanbod en verwydering van binnelandse vrag van en na die terminaal, maar dit is nog te vroeg om te sê.”

Volgens Van der Vyver is die voorspelde reën vir die naweek en daarna ’n groter rede tot kommer aangesien dit tot vertragings met die laaiproses lei.

Hy sê daar word drie skepe met ingevoerde koring in Oktober verwag, maar hulle is bestem vir die DBS en RBT (Rennies Bulk Terminals) terminale en die invoere sal nie deur die brand geraak word nie.

Van der Vyver sê slegs die Durbanse-hawe word tans deur sy lede gebruik vir mielie-uitvoere, en dat uitvoere nie deur die brand by die grootmaatterminaal in die Richardsbaaihawe geraak word nie.

Hy sê dit is egter noodsaaklik is dat alle Transnetfasiliteite maksimaal benut word terwyl die bedryf die geleentheid het om uit te voer, en moet enige oponthoude of probleme met infrastruktuur voorkom word.

Daar is sedert 1 Mei daar reeds 1,14 miljoen ton geelmielies van die Durbanse hawe uitgevoer, en 39 447 ton se witmielies.

Dit lyk asof uitvoere sal voortgaan tot die einde van die jaar en vroeg volgende jaar. Suid-Afrika hoop om ongeveer 2,3 miljoen geelmielies van die Durbanse hawe uit te voer. Die volume witmielies vir uitvoer is moeilik om te voorspel.

Van der Vyver benadruk dat uitvoere vanjaar winsgewend kan plaasvind vanuit sekere gebiede, wat nie altyd gebeur nie. Die dinamiese mark en omstandighede maak dit egter moeilik om te bepaal.

“Die vermoë om te kan uitvoer beteken groter ekonomiese aktiwiteit en werkskepping in die landbousektor.”

Hy sê indien ’n uitvoerder homself eers verbind het tot ’n uitvoerkontrak is dit uiters noodsaaklik dat dit suksesvol voltooi sal word op die mees koste-effektiewe en winsgewende wyse.

“Dit is die enigste manier hoe jy jou reputasie opbou as ’n betroubare handelsvennoot en om verder beleggings in die landbousektor kan trek.”
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.88
-1.4%
Rand - Pond
20.15
+0.4%
Rand - Euro
17.61
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.50
-0.3%
Rand - Jen
0.12
-0.9%
Goud
1,705.36
-1.2%
Silwer
20.10
-4.6%
Palladium
2,219.00
-4.5%
Platinum
907.50
-2.8%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,125
-1.2%
Alle aandele
65,528
-1.2%
Hulpbronne 10
63,452
-1.7%
Industriële 25
79,174
-1.1%
Finansiële 15
13,970
-0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Natuurliefhebber
Alles in natuur , kamp wildtuine road trips tent chalets . Wil eerlikheid he , vrede vreugde en geluk met n gebalanseerde verhouding en moet mekaar kan ondersteun deur dik en dun
Kom ons skryf on eie verhaal
Baie vriendelik. Ek hou daarvan om in die buitelig te wees. Ek hou daarvan om in natuur. Ek doen scuba diving en ballroom dans. Ek hou daarvan om n iewers te gaan sit waar dit...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot