AFGRI
BEAN
01 Jan
-
0
0,00
CORN
01 Jan
-
0
0,00
SOYA
01 Jan
-
0
0,00
SUNS
01 Jan
-
0
0,00
WEAT
01 Jan
-
0
0,00
WMAZ
01 Jan
-
0
0,00
YMAZ
01 Jan
-
0
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Brande in die Vrystaat ondersoek

Forensiese deskundiges ondersoek tans die oorsake van verskeie brande wat verlede week in die Vrystaat voorgekom het.

Altesame 177 777 ha veld het tot dusver vanjaar weens veldbrande in die Vrystaat in die slag gebly. Mnr. Malcolm Procter, adjunkdirekteur van bos- en veldbrandoorsig van die Vrystaatse departement van landbou, bosbou en visserye, sê dié syfer is presies 100 000 ha minder as die totale syfer van hektare verlede jaar in die provinsie gebrand.
 
Die afgelope naweek, 18 en 19 Augustus, het sowat 1 000 ha gebrand. Sowat 500 ha het naby Petrus Steyn afgebrand, terwyl die ander brande naby Ficksburg en Zastron voorgekom het.
 
Ondersoeke
Intussen ondersoek forensiese deskundiges die ontstaan van brande in die omgewings van Verkeerdevlei en Hertzogville. Die vermoede bestaan dat dié brande die gevolg was van brande wat by munisipale stortingsterreine gestig is, en moontlik nie bestry is nie. Boere het verlede week aangedui dat hulle regstappe sal oorweeg as bevind word dat munisipaliteite nalatig was.
 
Die brande wat by Dewetsdorp en Hobhouse voorgekom het, is vermoedelik deur kragdrade wat laag gehang het, veroorsaak. Procter sê dié sake word ook ondersoek.
 
’n Reusagtige brand, waarin 55 000 ha in die distrik Memel in die slag gebly het, is vermoedelik deur ’n trekker se uitlaatpyp veroorsaak, maar nog geen finale bepalings kon in dié verband gedoen word nie. Procter sê geen regstappe word in dié stadium in hierdie geval oorweeg nie.
 
Aartappelmoere
Skenkings van voer, weiding en kontant stroom intussen steeds in vir boere wat weens die brande hul weiding of veevoer kwyt is. Mnr. Charl Nel, bemarkingsbeampte vir die Wes-Vrystaatse Aartappelmoerkwekers, sê hulle sal aartappelmoere wat geskik is vir veevoer, gratis aan boere voorsien.
 
“Die moere se tyd om ekonomiese waarde vir aanplanting te hê het uitgeloop, maar dit is nog in ’n goeie toestand vir gebruik as voer,” verduidelik Nel.
 
Enigiemand wat in dié skenkings belang stel kan Nel by cnel@wvmoere.com of 082 388 0522 kontak.
 

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.06
+0.1%
Rand - Pond
20.03
+0.7%
Rand - Euro
17.69
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.61
-0.3%
Rand - Jen
0.12
+0.3%
Goud
1,663.69
+0.2%
Silwer
19.22
+1.0%
Palladium
2,166.00
-0.0%
Platinum
866.00
+0.2%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
0.0%
Alle aandele
63,726
0.0%
Hulpbronne 10
60,230
0.0%
Industriële 25
77,400
0.0%
Finansiële 15
13,796
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek is opsoek na my beste vriend daar buite wat ook lief is vir haar self en vir mense,
Ek is n men's se men's, ek is lief vir lag en nog lag, ek is ook n Godvreesende man, maar ook lief om te gee in God se wil, ek is lief vir mense en hulle dinge, kook,...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot