AFGRI
BEAN
05 Des
-
9261,2
24,20
CORN
05 Des
-
4419
-92,00
SOYA
05 Des
-
8970
65,00
SUNS
05 Des
-
10625
-187,00
WEAT
05 Des
-
6700
-16,00
WMAZ
05 Des
-
4970,8
-93,20
YMAZ
05 Des
-
4820
-88,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Brande in NK vlam weer op

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Een van die foto's wat die naweek van 7 tot 9 Oktober tydens verwoestende brande in die Noord-Kaap geneem is. Foto: Verskaf deur Agri Noord-Kaap
Een van die foto's wat die naweek van 7 tot 9 Oktober tydens verwoestende brande in die Noord-Kaap geneem is. Foto: Verskaf deur Agri Noord-Kaap
Brande in die Noord-Kaap is redelik onder beheer, maar sterk wind laat dit plek-plek weer opvlam.

Die brande tussen Kuruman en Daniëlskuil, wat waarskynlik meer as 100 000 ha weiding verwoes het, is nou redelik onder beheer, maar in die omgewing van Daniëlskuil dreig dit om opnuut verder te versprei.

Mnr. Nicol Jansen, president van Agri Noord-Kaap, sê die skade sedert die brande verlede Donderdag ontstaan het, is enorm. “Ons sal vandag probeer om met satellietbeelde ’n meer akkurate skade-beraming te doen, maar vlieëniers wat met die lugbestryding gehelp het, raam dit op 100 000 ha. Ons het nou groot, groot nood met voer en weiding en al die gemeenskappe kyk hoe hulle boere kan ondersteun.

brand, brande
Lusteun is oor die naweek van 7 tot 9 Oktober ingespan om grootskaalse brande in die Noord-Kaap te probeer beveg. Foto: Verskaf deur Agri Noord-Kaap

“Namate daar vragte beskikbaar raak, stuur ons dit uit so vinnig as wat ons kan, maar dit wat ons tot dusver gekry het, is maar ’n druppel aan die emmer vir die hoeveelheid beeste wat nou onmiddellik voer nodig het. Dit is op lang termyn volhoubaar nie. Sodra almal asem geskep het, sal ons ook met ’n opname begin oor die veeverliese en ander skade.”

Een groot probleemarea is nog waar die brand oor die R21-pad tussen Kuruman en Daniëlskuil naby Daniëlskuil gespring het en op pad is na die olienhoutwoud naby Koopmansfontein. Mnr. Eben Anthonissen, voorsitter van omgewingsake by Agri Noord-Kaap, sê die brand word aangedryf deur ’n sterk wind.

Hulp van die Vrystaat

Hy sê almal is in hierdie stadium moeg, oorwerk en het dae lank nou met min slaap klaargekom. “Agri Noord-Kaap het ’n rukkie gelede die Vrystaat se sambreelbrandbeskermingsvereniging om hulp genader. Ons finansier die reiskoste, dagtoelae en akkommodasie van hul bestuurslede.”

Hy sê daar sal later ook ’n aksie begin om met geld van private skenkers alle grondeienaars, nie net lede van die georganiseerde landbou nie, by te staan met herstelwerk aan infrastruktuur.

Mnr. Jan Joubert, voorsitter van die Agri Kuruman, wat ook die afgelope dae die brand help bestry het, sê hy probeer vandag orde skep op sy eie plaas wat ook afgebrand het. Die brandpunte is nou so 40 km verder van hom af in ’n ander distrik.

’n Emosionele Joubert sê die werklikhede van die nood begin nou eers insink. “Hulle het my vanoggend gebel om te sê my beeste is in die pad en toe ek daar kom toe sien ek dit is omdat hulle honger is en kos soek dat hulle die drade breek.”

Hy sê ook die brande in die omgewing van Daniëlskuil het weer opgevlam en daar is pogings om voorbrande te maak om die verspreiding te keer. “Ons het weer gevra vir lugsteun, maar daar was kommer dat die wind te sterk is daarvoor.”
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.46
+0.5%
Rand - Pond
21.27
+0.3%
Rand - Euro
18.31
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.69
+0.8%
Rand - Jen
0.13
+1.3%
Goud
1,767.24
-1.7%
Silwer
22.22
-4.1%
Palladium
1,874.00
-1.4%
Platinum
999.50
-2.0%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
68,543
+0.5%
Alle aandele
74,693
+0.5%
Hulpbronne 10
74,781
+1.0%
Industriële 25
91,501
-0.1%
Finansiële 15
15,595
+1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kok will Jou lewe bietjie geur gee
Ek is oop, spontaan, gemaklik, avontuurlustig en altyd n bok vir sports. Ek geniet die lewe en altyd n glimlag. Ek GLO die lewe kort altyd daai sprankel van n goeie humor sin.
Watter land volgende?
I am successful in business and love what I do. Looking for that special someone to share the sunsets with!
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot