AFGRI
BEAN
28 Sep
-
9340
-83,00
CORN
28 Sep
-
4851,2
34,20
SOYA
28 Sep
-
9364
-33,00
SUNS
28 Sep
-
9975
79,00
WEAT
28 Sep
-
7046
-7,00
WMAZ
28 Sep
-
4888
48,00
YMAZ
28 Sep
-
4737,8
55,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Brande teister Wes- en Suid-Kaap

Veldbrande hou brandbestryders in die Wes-Kaap al dae lank besig met skade wat aangerig is aan denne-plantasies.

Groot veldbrande hou brandbestryders in die Wes-Kaap al dae lank besig. In hierdie stadium is geringe skade aan boerderye en private eiendom aangerig, maar groot skade is aangerig aan denne-plantasies en fynbos.

Mnr. Ettienne du Toit, adjunk-direkteur van brandweerdienste van die Wes-Kaapse Regering, is vasbeslote dat hulle die oorlog teen die vlamme sal wen. “In hierdie stadium is die brand by Wemmershoek, wat in Franschhoek ontstaan het, die dreigendste. Dit het reeds duisende hektaar se skaars ekologie vernietig en bedreig steeds plase en private eiendomme. Ons konsentreer derhalwe vir eers op daardie brand.” Volgens Du Toit is die brand waarskynlik te wyte aan brandstigting of nalatigheid.

Intussen woed 'n brand reeds 14 dae buite beheer in die Sederberge. “Die terrein waar daardie brand woed, maak dit bykans onmoontlik om daar uit te kom. Ons hou ’n wakende oog oor die stand van sake daar. Die veld daar het gelukkig tussen 10 en 40 jaar laas gebrand. Daarom is die skade aan die ekologie is minder ernstig en op plekke kan die brand selfs voordelig wees,” meen Du Toit. Dié brand het as gevolg van weerlig ontstaan.

Groot brande nie ongewoon
In die Suid-Kaap naby George woed brande al drie dae, maar dit hou glo minder gevaar in as die brande verder suid in die provinsie. “Die omstandighede en toestande maak bestryding baie makliker. Ons is daarom vol vertroue dat ons spoedig daardie brand onder beheer sal kry,” verduidelik Du Toit.

Du Toit bevestig dat sulke groot brande nie ongewoon is hierdie tyd van die jaar in die Wes-Kaap nie. “Dit is ons brandseisoen. Dit is nietemin belangrik dat boere, grond- en huiseienaars hulself op hoogte hou van die brande en die nodige voorsorg tref. Maak seker dat brandstof vir vuur, soos droë gras, stapelskratte, werktuie wat teen geboue staan, en droë bome, verwyder word.

“Maak self brandpaaie waar moontlik en hou almal rondom jou ingelig. Op lang termyn is dit belangrik vir boere, maar ook vir grond- en huiseienaars op die platteland wat moontlik nie op hulle persele woon nie, om te weet hoe hulle eiendomme lyk en om in te skakel by die onderskeie brandbestrydingsverenigings. Dit stel almal in staat om die regte voorsorg op die regte wyse toe te pas en kan baie skade verhoed,” meen Du Toit.

Intussen sê mev. Porchia Adams, woordvoerder van Agri Wes-Kaap, hulle is bekommer oor die spoed waarteen die brande versprei. “Ons het egter vertroue dat alles moontlik gedoen word om dit in bedwang te bring. Ons kan nog nie werklik 'n skadebepalings doen nie omdat die brande nog nie onder beheer is nie, maar uit voorlopige verslae blyk dit dat daar wel boere is wat skade gely het.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.84
+1.0%
Rand - Pond
19.42
-0.5%
Rand - Euro
17.37
-0.6%
Rand - Aus dollar
11.63
-0.4%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Goud
1,659.31
+1.9%
Silwer
18.90
+2.8%
Palladium
2,150.51
+3.6%
Platinum
865.78
+1.4%
Brent-ruolie
86.27
+2.6%
Top-40
57,413
-0.4%
Alle aandele
63,808
-0.3%
Hulpbronne 10
57,878
+1.5%
Industriële 25
78,523
-1.0%
Finansiële 15
14,099
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Kom ons begin om n "chapter" te skryf
Ek wonder soms of dit die moeite werd is om my te leer ken. maar. dit is verseker! Gee dit n kans.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot