AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
02 Sep
-
160,22
-6,09
Ave Wool - RWS
02 Sep
-
172,22
-2,54
Beeste A2/3
09 Sep
-
60,85
0,17
Beeste AB2/3
09 Sep
-
57,75
1,15
Beeste B2/3
09 Sep
-
54,25
1,40
Beeste C2/3
09 Sep
-
47,55
-3,29
Bevrore Hoender
09 Sep
-
30,74
-0,28
Bokkies (onder 30 kg)
09 Sep
-
69,19
-6,29
Bokooie
09 Sep
-
48,38
2,60
Groot (meer as 40 kg)
09 Sep
-
43,39
-0,62
Hoender (IQF)
09 Sep
-
29,41
-0,82
Medium (30-40kg)
09 Sep
-
58,81
5,73
Pork Average
09 Sep
-
27,04
-0,18
Poultry Average
09 Sep
-
30,52
-0,51
Skaap A2/3
09 Sep
-
97,84
2,27
Skaap AB2/3
09 Sep
-
86,98
0,98
Skaap B2/3
09 Sep
-
81,06
1,29
Skaap C2/3
09 Sep
-
76,61
1,55
Speenkalf
09 Sep
-
36,15
-1,44
Spekvarke
09 Sep
-
27,62
-0,36
Stoorlammers
09 Sep
-
44,2
0,90
Varkwors
09 Sep
-
22,17
-0,23
Vars Hoender
09 Sep
-
31,4
-0,43
Vleisvarke
09 Sep
-
27,02
-0,15

Brande verwoes weiveld in Noord-Kaap

Een van die grootste brande in menseheugenis het derduisende hektaar weiveld in die Noord-Kaap verwoes.

Boere en plaaswerkers het teen gisteraand steeds skouer aan skouer geveg teen die verwoestende veldbrande wat reeds duisende hektaar se verskroeide aarde op die Ghaapse plato agtergelaat het, berig Volksblad.

Teen gistermiddag laat (Maandag, 19 November) het die brande ook na wildplase na Kuruman uitgebrei, en was ook op pad na beesplase by Vryburg.

Mnr. Johan van Rensburg, hoofbestuurder van Agri Noord-Kaap, sê die brande woed sedert verlede Dinsdag in die distrik. "Derduisende hektare is reeds verbrand."

Aanvanklik het 'n vragmotor, wat wielmoeilikheid gehad het, 'n brand veroorsaak. Dié brand is sedertdien onder beheer gebring, maar 15 000 hektaar veld het in die proses afgebrand.

Weerlig het veld aan brand geslaan
'n Dag of wat later het weerlig weer drie plekke aan die brand geslaan en dié brande is steeds nie onder beheer gebring nie.

Mnr. Johan de Bruyn, 'n boer in die distrik, en oud-Springbok-rugbyspeler, het ernstige brandwonde opgedoen.Twee van sy werkers, mnre. Andries Depone en Arrie Meyer, het ’n heldedaad verrig deur hom uit die vlamme te sleep en van ‘n amperse vlammedood te red.

Elders in die Noord-Kaap heers ook brande, sê Van Rensburg. Vir die afgelope 10 dae brand dit in die Olifantshoek-omgewing.  Brande woed blykbaar ook in die distrikte van Katu/Kuruman, maar Van Rensburg het nie meer inligting gehad nie.

Hy sê die weerstoestande tel teen boere en ander brandbestryders. "Die temprature bly rondom 30 grade C, 'n louwarm wind waai, die veld is droog en daar is baie brandmateriaal omdat die area dig bebos is.”

Brandplakke ingespan
Die aard van die terrein beteken dat die vure meestal deur mense op die grond met brandplakke doodgeslaan moet word.

Twee helikopters het gehelp om die brande met water te bestry, maar dit het nie die vlamme werklik geblus nie. Dit het wel gehelp dat die grondspan kon inbeweeg om vlamme dood te slaan. Die helikopters het onttrek, maar Van Rensburg hoop dat dit weer binnekort ingespan kan word.

"Die brandslaners is doodmoeg, want dit is harde werk om brand te stry."

Van Rensburg het 'n beroep gedoen op mense wat kan help om voer te skenk. "Hier is ouens wie se plase ten volle afgebrand is en hier is nie ekstra weiveld nie, omdat dit so droog is."

Van Rensburg sê dinge word vererger deur die feit dat voer op die oomblik baie duur is. "Ons doen daarom 'n beroep op enigiemand wat kan help om 'n bydrae te lewer."

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
+0.1%
Rand - Euro
17.37
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.70
+0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Vrystaat plaas boertjie opsiek na sy versie
Ek is lewens lustig en altyd 'n bok vir sports Lief vir die buite lewe soos kamp visvang en bike ry
Looking for authentic people
Ek is lojaal Hardwerkend Hou nie van oneerlikheid nie The slower the better - ons lewe in n kits wereled waar mense te vinnig dinge wil hé Alles in die Lewe is n proses Tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot