AFGRI
BEAN
03 Feb
-
9600
0,00
CORN
03 Feb
-
4600
0,00
SOYA
03 Feb
-
9571
0,00
SUNS
03 Feb
-
11718
0,00
WEAT
03 Feb
-
6685
0,00
WMAZ
03 Feb
-
4372
0,00
YMAZ
03 Feb
-
4397
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
27 Jan
-
173,81
-3,89
Ave Wool - RWS
27 Jan
-
189,08
-2,38
Beeste A2/3
27 Jan
-
56,35
-0,03
Beeste AB2/3
27 Jan
-
54,84
0,37
Beeste B2/3
27 Jan
-
52,6
0,97
Beeste C2/3
27 Jan
-
51,89
2,33
Bevrore Hoender
27 Jan
-
34,13
0,07
Bokkies (onder 30 kg)
27 Jan
-
64,42
3,65
Bokooie
27 Jan
-
42,56
5,65
Groot (meer as 40 kg)
27 Jan
-
44,53
13,49
Hoender (IQF)
27 Jan
-
32,16
0,07
Medium (30-40kg)
27 Jan
-
55,48
8,33
Pork Average
27 Jan
-
36,34
0,63
Poultry Average
27 Jan
-
33,37
0,02
Skaap A2/3
27 Jan
-
84,06
-1,32
Skaap AB2/3
27 Jan
-
83,25
7,84
Skaap B2/3
27 Jan
-
69,31
3,51
Skaap C2/3
27 Jan
-
64,52
-3,23
Speenkalf
27 Jan
-
36,72
1,00
Spekvarke
27 Jan
-
36,59
-0,22
Stoorlammers
27 Jan
-
38,46
-0,54
Varkwors
27 Jan
-
29,16
0,28
Vars Hoender
27 Jan
-
33,83
-0,09
Vleisvarke
27 Jan
-
36,3
0,71

Brande: Werker beseer, vee dood

’n Plaaswerker is beseer en sowat 5 000 hoenders het gevrek in brande wat meer as 13 000 ha verwoes het.

’n Plaaswerker is die afgelope naweek beseer terwyl hy ’n brand tussen Harrismith en Warden help bestry het. Mnr. Malcolm Procter, adjunkdirekteur van bos- en veldbrandoorsig van die Vrystaatse departement van landbou, bosbou en visserye, sê vier groot brande het in die provinsie voorgekom.
 
Luidens ’n berig in Volksblad is die werker beseer terwyl hy ’n weghol-veldbrand op die plaas Uitkyk help bestry het. Hy word in die Manapo-hospitaal in Qwaqwa behandel. Sowat 1 000 ha weiding het op dié plaas in die slag gebly.
 
Nóg twee ander plase het groot skade gely toe onderskeidelik 700 ha en 1 000 ha weiding op dié plase in die slag gebly het. Mnr. Schalk Erasmus, voorsitter van die plaaslike boerevereniging, sê hy het ook voerbale, werktuie en waens verloor.
 
Procter sê twee van die ander brande het in bergagtige dele voorgekom. Die een brand was in die berge naby Ladybrand, terwyl nog een die gebied tussen Clocolan en Senekal getref het.
 
Die presiese hoeveel hektare wat in die brande in die slag gebly het, kon nog nie vasgestel word nie. ’n Vierde brand het sowat 1 000 ha in die Bethlehem-omgewing afgebrand.
 
Noordwes
Intussen het ’n woonhuis en etlike pakkamers op ’n plaas buite Potchesftroom Saterdag (25 Augustus 2012) in ’n weghol-veldbrand in die slag gebly. Mnr. Cor van Vuuren, voorsitter van Agri Noordwes, sê die brand het sowat 2 500 ha weiding op verskillende plase afgebrand, terwyl twee Brahmanbulle en sowat 5 000 hoenders weens die brand gevrek het.
 
“Die manne vertel my terwyl hulle besig was met dié brand, het twee ander brande ook in die omgewing ontstaan, maar dié brande kon vinnig geblus word,” aldus Van Vuuren.
 
Voer was opgeberg in die pakkamers wat afgebrand het. Van Vuuren sê dié boere het tans groot probleme om voer aan hul vee te verskaf. Hy sê weens die erge weidingskaarste in die land beteken enige veldbrand nou groot probleme.
 
“Ek wil net weer mense se aandag vestig op hoe versigtig enigiemand moet wees om nie nou ’n brand te laat ontstaan nie. Ek hou my asem op elke keer as ek van ’n brand hoor, want ek weet self, ek weet nie wat ek gaan maak as ek nie voer en weiding vir my diere het nie,” vra Van Vuuren.
 
Bron: Volksblad
 
 
 

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.47
-2.2%
Rand - Pond
21.05
-0.0%
Rand - Euro
18.91
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.09
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Platinum
974.02
0.0%
Palladium
1,623.95
0.0%
Goud
1,865.16
0.0%
Silwer
22.35
0.0%
Brent-ruolie
79.94
-2.8%
Top-40
74,082
+0.6%
Alle aandele
80,241
+0.6%
Hulpbronne 10
75,186
+0.7%
Industriële 25
103,461
+0.8%
Finansiële 15
16,550
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Let's meet for 🍷🍷We will know if there is a connection
I love too make a fire for the braai, open a bottle of red, enjoy lots of laughtterr but can also do the romantic dinner or picnic in the bush. Can go on for ever here but then...
Ek glo ek is n prag mens van binne en buite
Ek is n mens ,mens en al my vriende dink ek is n prag mens, baie lief vir mense. Ek love diep see visvang, kamp, vakansie by die see, Partykeer in Hotelle en saam met my familie...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot