AFGRI
BEAN
07 Okt
-
8950
0,00
CORN
07 Okt
-
4818
0,00
SOYA
07 Okt
-
9370
0,00
SUNS
07 Okt
-
10247
0,00
WEAT
07 Okt
-
7215
0,00
WMAZ
07 Okt
-
4965
0,00
YMAZ
07 Okt
-
4850
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Brandgevaar in die Kaap

Die groot reën is vir eers verby en die SA Weerdiens voorspel 'n hoë brandgevaar in al drie die Kaap-provinsies.

Ná milde reënval in Maart voorspel die SA Weerdiens 'n hoë brandgevaar vir die oostelike dele van die Noord-Kaap, die noordoostelike dele van die Wes-Kaap en die noordwestelike dele van die Oos-Kaap.

Volgens die Weerdiens skep die sterk winde en hoë temperature op Maandag, 31 Maart, in dié dele die ideale omstandighede vir wegholbrande. 

Die groot reën is vir eers verby. Die milde reën in die eerste helfte van Maart het groot verligting, maar ook groot vloedskade meegebring. Die sentrale binneland en westelike KwaZulu-Natal gaan die komende week warm en bewolk wees met 'n kans van 30% op geïsoleerde reënbuie en donderstorms. 

Kusgedeeltes
Die kusgedeeltes kan mistroostige weer verwag. Dit gaan koel en bewolk wees aan die Noord- en Wes-Kaapse kusgedeeltes en KwaZulu-Natal kan geïsoleerde reënbuie en donderstorms verwag.

Die Weerdiens sê vanaf Dinsdag, 1 April, sal 'n groter kans op reën in die oostelike helfte van die Oos-Kaap heers. 

Gelukkig is die winter nog nie hier om te bly nie. Die weerdiens sê skommelinge in temperatuur gedurende die oorgangstydperk gaan nog 'n hele ruk voortduur. Temperature in die Noord-, Wes- en Oos-Kaap gaan egter vanaf 1 April weer daal. 

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.99
+0.1%
Rand - Pond
20.05
+0.2%
Rand - Euro
17.64
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,713.17
+0.0%
Silwer
20.80
+0.7%
Palladium
2,265.00
+0.1%
Platinum
928.00
+0.3%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,416
0.0%
Alle aandele
65,833
0.0%
Hulpbronne 10
63,279
0.0%
Industriële 25
80,027
0.0%
Finansiële 15
13,997
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
kom ons skryf ons eie roman
ek is n baie positiewe persoon wat altyd reg staan om my medemense te help. ek hou van die buite lewe en gaan kamp baie, jag ,visvang. en natuurlike n lekker braai. die wereld...
Wie is
Ek leef vir God en sit als in Sy hande dan val alles self in plek. Het baie om te vertel en n vreeslike interessante storieboek, maar heeltemal te veel om te tik. My swakste...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot