AFGRI
BEAN
01 Feb
-
9790
-69,00
CORN
01 Feb
-
4566
-91,00
SOYA
01 Feb
-
9580,2
-19,80
SUNS
01 Feb
-
11295
265,00
WEAT
01 Feb
-
6770
-12,00
WMAZ
01 Feb
-
4360
-80,00
YMAZ
01 Feb
-
4440
-81,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
20 Jan
-
170,89
-2,92
Ave Wool - RWS
20 Jan
-
181,89
-7,19
Beeste A2/3
20 Jan
-
58,72
2,37
Beeste AB2/3
20 Jan
-
58,36
3,52
Beeste B2/3
20 Jan
-
56,86
4,26
Beeste C2/3
20 Jan
-
52,54
0,65
Bevrore Hoender
20 Jan
-
31,75
-2,38
Bokkies (onder 30 kg)
20 Jan
-
63,65
-0,77
Bokooie
20 Jan
-
40,24
-2,32
Groot (meer as 40 kg)
20 Jan
-
41,1
-3,43
Hoender (IQF)
20 Jan
-
32,82
0,66
Medium (30-40kg)
20 Jan
-
56,66
1,18
Pork Average
20 Jan
-
37,05
0,71
Poultry Average
20 Jan
-
32,38
-0,99
Skaap A2/3
20 Jan
-
87,14
3,08
Skaap AB2/3
20 Jan
-
80,78
-2,47
Skaap B2/3
20 Jan
-
70,13
0,82
Skaap C2/3
20 Jan
-
65,78
1,26
Speenkalf
20 Jan
-
36,84
0,12
Spekvarke
20 Jan
-
38,49
1,90
Stoorlammers
20 Jan
-
38,71
0,25
Varkwors
20 Jan
-
29,77
0,61
Vars Hoender
20 Jan
-
32,57
-1,26
Vleisvarke
20 Jan
-
36,9
0,60

Brandmerke by vee noodsaaklik – SAPD

Groot kommer heers oor die gebrek aan brandmerke by kommunale vee, is op Limpopo se veediefstalforum gesê.

Boere moet aandring dat beeste wat hulle uit kommunale gebiede koop, óók duidelik gemerk is, soos wat die wet van alle boere vereis, het kol. Alpheus Mokale van  Limpopo se SAPD-veediefstaleenheid by 'n vergadering van die veediefstalforum gesê.

Hy het 'n beroep op kommersiële boere gedoen om waar hulle kan te help kyk dat kommunale vee gemerk word.

Hy het ook gevra dat veilingshuise en abattoirs nie beeste aanvaar wat nie gebrandmerk is nie. Die polisie is van mening dat boere gedwing sal word om hul vee te merk as daar nie meer 'n mark is vir ongemerkte beeste nie.

Vae beskrywings

As álle diere gemerk is sal die kwaliteit van inligting aan die polisie, wanneer voorvalle van veediefstal aangemeld word, ook verbeter as gesoek word na duidelik gebrandmerkte beeste, verduidelik Mokale. Hy sê 'n groot probleem is dat die polisie dikwels op vae beskrywings moet staatmaak wanneer veediefstal, veral in kommunale gebiede, aangemeld word.

Mnr. Willem van Jaarsveld, voorsitter van die Limpopo-dieregesondheidsforum, sê dit raak ook noodsaaklik dat boere hul diere individueel kan identifiseer. "Vir die diagnose van enige siekte waarvoor bloed getrek moet word kan 'n mens nie net brandmerk hê nie, jy moet duidelike individuele merke hê waarvolgens diere uitgeken kan word," sê hy. "Dit help nie ons bloei vandag een koei vir toetse en behandel volgende week 'n ander koei wat soos daardie een lyk nie, of ons maak die verkeerde bees vankant nie."

Van Jaarsveld sê die dieregesondheidsforum is veral bekommerd oor brucellose in Limpopo. "Die siekte is besig om ons land lam te lê en ons gaan dit net hokslaan deur die gesondheid van ons beeskuddes met streng dissipline en presiese inligting te bestuur."

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.31
+0.5%
Rand - Pond
21.35
+0.4%
Rand - Euro
18.85
+0.3%
Rand - Aus dollar
12.25
+0.3%
Rand - Jen
0.13
+0.3%
Platinum
1,005.95
-0.6%
Palladium
1,661.19
+0.8%
Goud
1,930.19
+0.1%
Silwer
23.59
-0.6%
Brent-ruolie
85.46
+1.1%
Top-40
73,700
+0.4%
Alle aandele
79,781
+0.4%
Hulpbronne 10
75,302
-0.7%
Industriële 25
102,545
+0.3%
Finansiële 15
16,448
+1.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
One life.... Live it
Gemaklike persoon met beginsels en waardes. Te laat vir voorgee, ek is gelukkig in my eie vel en wat die lewe nog vir my inhou. Ek kan wissel van diep seun na baie sosiaal en is...
Plain Jane
Oor die onnodige drama, wil net die lewe geniet. Goeie hart en weet wat ek uit die lewe wil he 😊
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot