AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9390
34,00
CORN
30 Sep
-
4810
22,00
SOYA
30 Sep
-
9520
128,00
SUNS
30 Sep
-
10240
35,00
WEAT
30 Sep
-
7115
15,00
WMAZ
30 Sep
-
4926
34,00
YMAZ
30 Sep
-
4839
46,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Brandsiek-jakkalse kom wyd voor

Verslae van jagters en boere aan die Predasiebestuursforum bevestig dat brandsiekte nou wyd onder jakkalse voorkom.

Sedert die eerste berig oor die moontlikheid van brandsiekte onder jakkalse deur die Predasiebestuursforum (PMF) uitgestuur is, berigte vanaf boere en jagters die storie verder aangevul.

Verslae, soms met foto’s as illustrasie, is onder meer uit Sutherland, Fraserburg, Brandvlei en Beaufort Wes in die Karoo, Barkley Wes in die Noord-Kaap, Vaalwater en Alldays in Limpopo, die suide van KaZulu-Natal, Addo en Cradock in die Oos-Kaap en die suide van die Vrystaat ontvang.

“By Alldays is feitlik al die jakkalse wat daar waargeneem en geskiet is, se agterlywe en sterte haarloos en pikswart. By Barkley Wes is agt uit tien van die jakkalse wat daar geskiet is, in erge staat van brandsiekte terwyl uit ander streke die mense berig daar baie jakkalse met brandsiekte waargeneem word,” lui ’n mediavrystelling van die Nasionale Wolkwekersvereniging.

“Daar is nog geen berigte oor brandsiekte onder wildsbokke, mak vee of selfs ander roofdiere soos bakoorvosse en aardwolwe nie. Dit kom dus voor asof die jakkalse hierdie keer die teiken van die brandsiekmyte is. Of die brandsiekte die jakkalse se bevolking ’n knou gaan gee of nie, sal ons nog moet sien, maar baie boere sal dit natuurlik verwelkom.”

Die ander vraag wat aan boere gerig word is rondom hul waarneming of jakkalse moontlik met gewone honde verbaster is. Daar is wel mense wat so beweer en daar is selfs foto’s wat dit voorstel, maar is dit moontlik? Indien u so iets waarneem, laat weet gerus die PMF se sekretariaat by 041 365 5030 of epos : nwga@nwga.co.za of kommunikeer met vir dr. Gerhard Verdoorn per epos : nesher@tiscali.co.za of skakel 082 446 8946.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.94
+0.1%
Rand - Pond
19.96
-0.1%
Rand - Euro
17.58
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.66
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.0%
Goud
1,668.58
+0.5%
Silwer
19.08
+1.4%
Palladium
2,210.73
+0.2%
Platinum
873.22
+0.6%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
57,375
+0.8%
Alle aandele
63,673
+0.7%
Hulpbronne 10
60,510
+1.2%
Industriële 25
77,188
+0.6%
Finansiële 15
13,785
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opskrif
Ek is fun Om mee SAAM te wees. Hou van lag en Om te bederf. Hou van Kos maak, movie, shopping, uit eet, rond te loop in malls love Dans rugby braai . Om te hug hande vas the Hou...
Om my te Ken is om my lief te he
Sag dinamiese persoon wat iemand altyd eerste stel en respekteer,. Hou van eerlike opregte mense wat nie my tyd mors nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot