AFGRI
BEAN
29 Sep
-
9340
0,00
CORN
29 Sep
-
4777
0,00
SOYA
29 Sep
-
9220
0,00
SUNS
29 Sep
-
9800
0,00
WEAT
29 Sep
-
7047
0,00
WMAZ
29 Sep
-
4810
1,00
YMAZ
29 Sep
-
4822
-6,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Brandstigting by Botselo-meule

’n Onbeskermde staking by Botselo-meule het in onluste en brandstigting ontaard.

’n Onbeskermde staking van drie weke by die Botselo-meule in Delareyville het verlede week tot onluste en brandstigting gelei waarby die polisie moes ingryp. Die meule met ’n kapasiteit om 60 ton mielies per uur te maal, behoort aan mnr. Richard Hobson, 2014 se Graanboer van die Jaar, en sy familie.

Volgens Botselo se menslike hulpbronbestuurder, mnr. Ian Putter, het die bestuur sedert 18 Maart verskeie hofbevele verkry teen die stakers en die vervoervakbond, MTN, (National Transport Movement) wat die staking begin het, om die staking te verbied maar dit het voortgeduur.

Op 29 Maart is ’n hofbevel bekom om die stakende werkers die perseel te verbied, waarna hulle ’n pad versper en buitebande aan die brand gesteek is. Van die stakers het na die meule teruggekeer, twee vragmotors aan die brand gesteek, vensters gebreek en probeer om geboue aan die brand te steek.

Mnr. Danie de Villiers, voorsitter van die plaaslike boerevereniging, sê boere wou gaan help om die eiendom te beskerm, maar die polisie het gevra dat hulle wegbly. “Teen middernag het polisieversterkings opgedaag en is die situasie onder beheer gebring,” sê De Villiers.

Mnr. Richard Hobson, wat vir die boerdery naby Setlagole verantwoordelik is, boer op 10 450 ha waarvan 4 900 onder gesaaides is en 5650 vir veeboerdery benut word. Die plaas behoort aan die familie-onderneming, Botselo Holdings, waarvan Richard se pa, Carey, die uitvoerende hoof is. Die direkteure is Richard, sy broer, Garth, en Carey se broer, Adrian.

Behalwe vir die boerdery en meule het hulle ook ’n vervoeronderneming.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.96
-0.7%
Rand - Pond
19.38
+0.2%
Rand - Euro
17.37
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.61
+0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.3%
Goud
1,646.61
-0.8%
Silwer
18.68
-1.1%
Palladium
2,160.00
+0.4%
Platinum
851.00
-1.8%
Brent-ruolie
89.32
+3.4%
Top-40
56,813
-1.1%
Alle aandele
63,193
-1.0%
Hulpbronne 10
57,286
-1.0%
Industriële 25
77,892
-0.8%
Finansiële 15
13,883
-1.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Enkel man wat op soek is na pasmaat om leemte te vul. te vul
Ek is eerlik en is gelykmatig in persoonlikheid. Hou van lag en sal nooit afbrekend teenoor iemand optree nie. Hou van goeie eerlike gesprekke.
I Just love my life..... What about you....
I am a Lady with strong values in life. What you see is what you get. A plain Jane. Love the outdoor and try to make the best of each day. Elke nuwe dag is net geleen vir ons....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot