AFGRI
BEAN
26 Sep
-
9434
-76,00
CORN
26 Sep
-
4805
-4,00
SOYA
26 Sep
-
9399
-67,00
SUNS
26 Sep
-
9980
-226,00
WEAT
26 Sep
-
7069
52,00
WMAZ
26 Sep
-
4870
13,00
YMAZ
26 Sep
-
4800
12,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Brandstof: Rekordpryse tref SA in Desember

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Vida Booysen
Foto: Vida Booysen
Die prys van petrol en diesel sal in Desember na verwagting met onderskeidelik 81c/liter en 72,50c/liter styg.

Nadat brandstofpryse in November skerp opgeskiet het, word verdere reusestygings in Desember verwag wat boere se insetkoste te midde van planttyd onder selfs méér druk sal plaas wanneer die pryse van petrol en diesel na verwagting met onderskeidelik 81c/liter en 72,50c/liter styg.

Mnr. Dawie Maree, hoof van inligting en bemarking by FNB-Landbou, sê die stygings is onverwags hoog, veral aangesien die departement van energie nie meer brandstofpryse op ’n daaglikse basis bekend maak nie.

Maree sê die verhogings is nie goeie nuus vir boere nie. “Die oostelike gedeeltes van Suid-Afrika is grotendeels klaar geplant. Die westelike gedeeltes begin nou eers plant aangesien hulle pas goeie reën gehad het. Dit sal ’n baie groot impak op mediumgrootte boere in die westelike dele van die somersaaigebiede hê.

“Ek glo die meeste boere het vooruit brandstof bestel en betaal, want die risiko bestaan altyd dat hierdie prysverhogings ’n impak op hulle sal hê.”

Indirekte impak

Maree sê die indirekte impak van die verhogings is baie erger aangesien insetkoste, onder meer kunsmis, se pryse ook gestyg het en die vervoerkoste van dié insette ook gevolglik sal styg.

Hy sê die hoër brandstofpryse is nie goeie nuus vir verbruikers nie aangesien die vakansietyd om die draai is. Die stygende vervoerkoste van onder meer voedsel kan op lang termyn verbruikers se sakke ruk weens stygende voedselpryse en inflasie.

Dit sal uiteindelik ’n beduidende impak hê wanneer die Suid-Afrikaanse Reserwebank se monetêre beleidskomitee oor rentekoerse moet besluit.

“Die wisselkoers is in hierdie stadium effens wisselvallig weens die aankondiging van die nuwe stam van covid-19. Die olieprys het ook as gevolg daarvan gedaal, maar is besig om te herstel. Kom ons hou duim vas vir beter nuus in Januarie.”

* Die departement van energie en minerale hulpbronne het op 1 Desember aangekondig dat hy 'n fout met die aankondiging van die petrolprys gemaak het. Die prysstyging vir petrol is 75c/liter, nie 81c/liter nie soos vroeër in die week aangedui nie.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.07
-0.6%
Rand - Pond
19.49
-0.5%
Rand - Euro
17.40
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.73
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.3%
Goud
1,638.86
-0.3%
Silwer
18.65
-1.2%
Palladium
2,049.50
-1.1%
Platinum
854.13
-0.5%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
56,553
-1.0%
Alle aandele
62,820
-0.9%
Hulpbronne 10
55,048
-2.3%
Industriële 25
78,598
+0.2%
Finansiële 15
13,904
-1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wat se jy, ek en jy loop die pad saam tot in Ewigheid.
Ag dis nie my keuse om vir iemand te seh hul moet my leer ken nie. Ek gaan nie eers my tyd mors nie, maar ek sal my tyd gee vir die wat my regtigwaar wil leer ken en n pad saam...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot