AFGRI
BEAN
27 Sep
-
9634
0,00
CORN
27 Sep
-
4759
-49,00
SOYA
27 Sep
-
9430
52,00
SUNS
27 Sep
-
9871
-97,00
WEAT
27 Sep
-
7065
7,00
WMAZ
27 Sep
-
4842
-24,00
YMAZ
27 Sep
-
4777
-21,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Brandstof: Volgende prysstygings om die draai

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Verskaf
Foto: Verskaf
Tensy drastiese veranderinge in die volgende week voorkom, kan ’n styging van meer as R1,50/l in brandstofpryse verwag word, sê mnr. Dawie Maree, hoof van inligting en bemarking by FNB Landbou.

Op 22 Junie was die onderverhaling van brandstofpryse as volg:

  • 93 oktaan-petrol: R1,71/liter
  • 95 oktaan-petrol: R1,90/liter
  • Diesel (albei grade): R1,62/liter
  • Paraffien: R1,79/liter

Een van die faktore wat volgens Maree die prysstygings kan beïnvloed, is veranderinge in internasionale produkpryse, veral die skerp styging in ruoliepryse weens die konflik tussen Rusland en Oekraïne, asook onsekerheid oor groei in die wêreldekonomie wat verdere aanleiding gee tot wisselvallige ruoliepryse.

Hy sê positiewe bewegings in die wisselkoers het ’n demper op die moontlike prysstygings geplaas. Weens wisselvalligheid in die wisselkoers gedurende die afgelope paar dae is dit moontlik dat die situasie teen volgende week kan verander.

Die departement van minerale hulpbronne en energie het op 30 Mei aangekondig dat die tydelike verligting van R1,50/liter op die algemene brandstofheffing tot 5 Julie verleng is. Tot 2 Augustus sal die verligting tot 75c/liter verminder word.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.92
+0.9%
Rand - Pond
19.31
+0.1%
Rand - Euro
17.24
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.7%
Rand - Jen
0.12
+0.9%
Goud
1,635.98
+0.8%
Silwer
18.67
+1.7%
Palladium
2,090.88
+2.3%
Platinum
859.63
+0.8%
Brent-ruolie
84.06
-2.5%
Top-40
57,490
+0.4%
Alle aandele
63,918
+0.5%
Hulpbronne 10
56,725
+0.9%
Industriële 25
79,289
-0.3%
Finansiële 15
14,177
+1.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Dont do today what u can do tomorrow
Stap die myl Aandagafleibaar Wil nog leer kitesurf Mal oor golf en seil Gee mekaar spasie Friend for life Never doublecross
Looking for authentic people
Ek is lojaal Hardwerkend Hou nie van oneerlikheid nie The slower the better - ons lewe in n kits wereled waar mense te vinnig dinge wil hé Alles in die Lewe is n proses Tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot