AFGRI
BEAN
07 Okt
-
9032
82,00
CORN
07 Okt
-
4893
0,00
SOYA
07 Okt
-
9550
20,00
SUNS
07 Okt
-
10555,2
75,20
WEAT
07 Okt
-
7210
0,00
WMAZ
07 Okt
-
5090
30,00
YMAZ
07 Okt
-
4700
-4,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Brandstofheffing: Slag vir verbruikers

Die verhoogde brandstofheffing van 23c per liter wat in die Begroting aangekondig is, is ’n harde slag vir die landbou.

Brandstofprysverhogings word vir ten minste die volgende twee maande verwag, en derhalwe word die brandstofheffing wat in die Begrotingsrede aangekondig is, “as ’n redelike skok” beskryf. Mnr. Pravin Gordhan, Minister van Finansies, het die heffing vanaf 1 April 2013 met 23c per liter brandstof verhoog. Dié syfer sluit ’n 8c-styging in die heffing vir die padongelukkefonds in.

Mnr. Dawie Maree, senior ekonoom van Agri SA, sê dié styging sal die bedrag van die dieselrabat van R1,32 tot R1,75 verhoog. “Dit is ’n reuse-styging.”

Verwagtinge van 60c stygings
Met dié verhoging in ag genome verwag die bedryf dat die prys van diesel op 6 Maart 2013 met 60c sal styg. Dié verwagting is gegrond op ’n onderverhaling van 60c per liter (soos op Maandag, 25 Februarie 2013) ten opsigte van die internasionale olieprys en die rand-dollar-wisselkoers.

Die bedryf verwag verder dat ’n soortgelyke verhoging in April 2013 kan voorkom, en by dié moontlike 60c per liter gaan nog 23c per liter bykom. “En dit is ’n bykomende las net voor oestyd begin,” aldus mnr. Ernst Janovsky, landbou ekonoom by Absa Agribesigheid. Die bank het Woensdag, 27 Februarie 2013, ’n mediakonferensie aangebied waarop verskeie kenners oor die Begroting en die landbou gepraat het.

Benewens die heffing word koste, soos arbeid en krag, ook verhoog.

Brandstofpryse vir volgende maand word Vrydag, 1 Maart 2013, deur die Departement van Energie aangekondig.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.15
-0.8%
Rand - Pond
20.13
-0.2%
Rand - Euro
17.68
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.6%
Goud
1,694.80
-1.1%
Silwer
20.13
-2.6%
Palladium
2,192.88
-3.1%
Platinum
916.50
-1.0%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,280
-0.2%
Alle aandele
65,676
-0.2%
Hulpbronne 10
63,294
+0.0%
Industriële 25
79,505
-0.7%
Finansiële 15
14,072
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
kom ons skryf ons eie roman
ek is n baie positiewe persoon wat altyd reg staan om my medemense te help. ek hou van die buite lewe en gaan kamp baie, jag ,visvang. en natuurlike n lekker braai. die wereld...
"Kom ons skryf ons eie roman."
Ek is n baie positiewe mens met n hart van goud. Ek het n passie vir mense en hou daarvan om nuwe mense te ontmoet. Ek staan uit vir wat ek in glo. Ek geniet die buitelig lewe ....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot