AFGRI
BEAN
20 Mrt
-
9998,4
-117,60
CORN
20 Mrt
-
4457,6
-43,40
SOYA
20 Mrt
-
8505
-103,00
SUNS
20 Mrt
-
9390
-248,00
WEAT
20 Mrt
-
6630
-41,00
WMAZ
20 Mrt
-
3950
-38,00
YMAZ
20 Mrt
-
4156
-27,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
0,00
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
0,00
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,00
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
0,00
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,00
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
0,00
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
0,00
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
0,00
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,00
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
0,00
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
0,00
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,00
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
0,00
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,00
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
0,00
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
0,00
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
0,00
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,00
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
0,00
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,00
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,00
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
0,00
Deel

Brandstofprys: Skok verwag

Skokkend hoë brandstofpryse word in April verwag, met ekonome wat voorspel petrol- en dieselpryse kan met tot 62c kan styg.

Skokkend hoë brandstofpryse word in April verwag, met ekonome wat voorspel petrol- en dieselpryse kan met tot 60c per liter styg.


Mnr. Dawie Roodt, senior ekonoom by die Efficient-groep, sê met die olieprysstygings en die verskeie belastings wat volgende maand inskop, kan petrol in Gauteng R11, 85 per liter haal.


Die styging in die petrolprys lyk tans as volg: Die brandstofheffing styg met 20c per liter. Die heffing vir die Padongelukkefonds styg met 8c per liter, en in Gauteng styg die heffing vir pyplyne met 4c per liter.

By dié stygings kom ‘n styging van 38c in die pertrolprys weens die styging van die internasionale olieprys.

Die styging van die petrolprys word tot dusver wel deur ‘n sterk rand/dollar-wisselkoers teengewerk, wat daar ‘n daling van 8c veroorsaak. Die som vir die petrolprys styging staan tans dus op 62c per liter.


Dieselprys

Roodt sê hy verwag dat die dieselprys ook met sowat 30c per liter sal styg. Volgens mnr. Dawie Maree, ekonoom vir Agri SA, is dieselfde belastings vir die dieselprys geldig, wat beteken dat ‘n styging van 62c per liter ook vir diesel moontlik is.


Maree sê terwyl dié prys styg, styg die dieselrabat wat aan boere terugbetaal word ook in April - tot R1,58 per liter. 


Volgens Maree gaan dit vir boere moeilik wees om nóg ‘n verhoging in dieselpryse en derhalwe insetkoste te hanteer. Dit kan veral problematies wees vir boere wat tans onder droogte deurloop.


“Ten spyte van die rabat, sal so ‘n verhoging in die prys boere hard slaan. Ons kry tans baie klagtes van boere oor droogtes, en dit gaan vir hulle taai wees om dié koste te absorbeer,” verduidelik Maree.


22 Maart 2012

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.52
-0.6%
Rand - Pond
22.74
-1.6%
Rand - Euro
19.86
-0.8%
Rand - Aus dollar
12.44
-1.2%
Rand - Jen
0.14
-1.3%
Platinum
988.38
+2.1%
Palladium
1,411.23
-0.0%
Goud
1,978.75
-0.5%
Silwer
22.54
-0.3%
Brent-ruolie
72.97
-2.4%
Top-40
68,799
+2.6%
Alle aandele
74,271
+2.4%
Hulpbronne 10
65,660
+4.2%
Industriële 25
99,818
+2.8%
Finansiële 15
15,066
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Hou van kamp
Gemaklik met vriendelike geaardheid. Goeie waardes heg baie waarde aan eerlikheid. Natuur en kamp is van my voorkeure. Gesond en sportief. Bok vir sport
As ons nie ontmoet nie, sal ons nie weet nie.
Hierdie is altyd vir my 'n moeilike een. Hier kan ons onsself inkleur met die mooiste potlode. Google kan selfs genader word vir 'n oulike beskrywing, ek verkies om die persoon...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot