AFGRI
BEAN
03 Okt
-
9384
0,00
CORN
03 Okt
-
4797
0,00
SOYA
03 Okt
-
9314
0,00
SUNS
03 Okt
-
10079
0,00
WEAT
03 Okt
-
7065
0,00
WMAZ
03 Okt
-
4845
0,00
YMAZ
03 Okt
-
4793
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Brandstofprys: Skokke verwag

Die internasionale olieprys het die afgelope maand op vlakke sowat 20% hoër as verlede maand beweeg.

Ná aanleiding van die styging in die internasionale olieprys die afgelope 20 dae verwag ekonome dat die petrolprys in September  met 91c per liter kan styg. Die prys van diesel kan terselfdertyd na verwagting met 65c per liter styg.

Me. Laura Campbell, ekonoom vir Econometrix, sê die prys vir ’n vat olie het met sowat 20% gestyg. “Dit is oor die algemeen aangevuur deur ’n potensiële tekort (aan olie) weens geografiese en politieke spanning en verwagtinge dat ekonomiese groei in Amerika en ander opkomende markte herleef het.”

Kommer
Mnr. Dawie Maree, kommersiële bestuurder en ekonoom by Agri SA, sê die styging in die dieselprys kan die landbou ’n bykomende R650 miljoen per jaar aan produksiekoste uit die sak jaag. Dié styging volg op die daling in Julie vanjaar van slegs tussen 11c en 12c per liter diesel.

Maree sê hoewel die mielieprys die afgelope weke aansienlik gestyg het tot voordeel van mielieboere, gaan die gebruik van diesel deur boere in die komende maande weer toeneem.

“Van die boere se koring gaan reg wees om te stroop, terwyl ander lande gaan begin voorberei om in die somer weer mielies te plant.”

Hy sê die invloed van hoë brandstofpryse op verbruikers se sakke is ook ’n bron van kommer vir die landbou. “Verbruikers moet uiteindelik boere se produkte koop.” Hoe minder geld verbruikers uitkry, hoe meer sny hulle hul gebruik aan produkte soos vleis, verduidelik Maree.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.08
-0.0%
Rand - Pond
20.08
+0.4%
Rand - Euro
17.69
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.62
-0.3%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,662.33
+0.1%
Silwer
19.21
+1.0%
Palladium
2,165.50
-0.1%
Platinum
864.00
-0.1%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
0.0%
Alle aandele
63,726
0.0%
Hulpbronne 10
60,230
0.0%
Industriële 25
77,400
0.0%
Finansiële 15
13,796
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek is opsoek na my beste vriend daar buite wat ook lief is vir haar self en vir mense,
Ek is n men's se men's, ek is lief vir lag en nog lag, ek is ook n Godvreesende man, maar ook lief om te gee in God se wil, ek is lief vir mense en hulle dinge, kook,...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot