AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9192
-138,00
CORN
04 Okt
-
4891
-69,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Brandstofpryse gaan in April styg

Brandstofpryse sal na verwagting in April styg, sê ’n ekonoom van Graan SA.

Na dalings in die prys van petrol die afgelope tyd, gaan beide die prys van petrol en diesel op 6 April aansienlik styg, sê mnr. Wandile Sihlobo, ekonoom by Graan SA. Daarby gaan die verhoging van die staat se brandstofheffing van 30c/l ook in werking tree.

Die beraming is dat die prys van petrol met 36c/l en diesel met 59c/l gaan styg. Die skerp styging is die gevolg van ’n styging in oliepryse. Die Brent ru-olieprys het met 31% gestyg van $32 per vat in Februarie tot sowat $42 per vat.

Die styging word toegeskryf aan die olieproduserende lande (OPEC) se oorweging om produksie in te kort om pryse te ondersteun. Dié besluit is nog nie geneem nie, maar die mark het reeds op die nuus gereageer.

Sihlobo sê die wisselkoers het min invloed op brandstofpryse gehad omdat die rand in werklikheid met 4% verstewig het teenoor die Amerikaanse dollar vanaf die vlakke in Februarie. Op Vrydag 18 Maart het die rand teen R15,22 verhandel vergeleke met R15,80 in dieselfde tyd in Februarie.

’n Belangrikte faktor wat brandstofpryse raak, is die bykomende brandstofheffing van 30c/l wat in April in werking tree. Die positiewe deel is dat boere 12c/l daarvan terug sal ontvang weens die dieselrabat. Hulle sal dus net 18c/l van die brandstofheffing se verhoging betaal vir diesel wat vir produksie gebruik word.

In werklikheid sal boere 77c/l meer vir diesel betaal, wat ook groter druk op hulle sal plaas in ’n droogtetyd waar hulle kleiner oeste moet stroop.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.67
+0.9%
Rand - Pond
20.15
+0.3%
Rand - Euro
17.58
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.49
+1.1%
Rand - Jen
0.12
+0.9%
Goud
1,712.49
+0.8%
Silwer
20.95
+1.2%
Palladium
2,339.50
+5.2%
Platinum
927.50
+2.5%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,638
+3.1%
Alle aandele
66,102
+2.9%
Hulpbronne 10
64,311
+4.3%
Industriële 25
79,706
+2.8%
Finansiële 15
14,059
+1.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lus vir lekker lag
Ek is n hardwerkende man wat hou van avontuur en goeie geselskap, n lekker kuier en goeie vriende. Ek is oop vir nuwe dinge in die lewe.
Lag en leef
Ek is n liefdevolle mens en sien die positiewe altyd in mense. Die lewe is te kort om ongelukkig te wees.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot