AFGRI
BEAN
07 Feb
-
9916
47,00
CORN
07 Feb
-
4656,6
45,60
SOYA
07 Feb
-
9400
-20,00
SUNS
07 Feb
-
10220
80,00
WEAT
07 Feb
-
6805
38,00
WMAZ
07 Feb
-
4359,2
-3,80
YMAZ
07 Feb
-
4451
7,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
27 Jan
-
173,81
-3,89
Ave Wool - RWS
27 Jan
-
189,08
-2,38
Beeste A2/3
27 Jan
-
56,35
-0,03
Beeste AB2/3
27 Jan
-
54,84
0,37
Beeste B2/3
27 Jan
-
52,6
0,97
Beeste C2/3
27 Jan
-
51,89
2,33
Bevrore Hoender
27 Jan
-
34,13
0,07
Bokkies (onder 30 kg)
27 Jan
-
64,42
3,65
Bokooie
27 Jan
-
42,56
5,65
Groot (meer as 40 kg)
27 Jan
-
44,53
13,49
Hoender (IQF)
27 Jan
-
32,16
0,07
Medium (30-40kg)
27 Jan
-
55,48
8,33
Pork Average
27 Jan
-
36,34
0,63
Poultry Average
27 Jan
-
33,37
0,02
Skaap A2/3
27 Jan
-
84,06
-1,32
Skaap AB2/3
27 Jan
-
83,25
7,84
Skaap B2/3
27 Jan
-
69,31
3,51
Skaap C2/3
27 Jan
-
64,52
-3,23
Speenkalf
27 Jan
-
36,72
1,00
Spekvarke
27 Jan
-
36,59
-0,22
Stoorlammers
27 Jan
-
38,46
-0,54
Varkwors
27 Jan
-
29,16
0,28
Vars Hoender
27 Jan
-
33,83
-0,09
Vleisvarke
27 Jan
-
36,3
0,71

Brandstofpryse: Skrap van heffing sal landbou min help

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ter illustrasie. Foto: Johan Norval
Ter illustrasie. Foto: Johan Norval
Hoewel R40 per liter vir brandstof ’n buitensporige bedrag is, is daar geen twyfel dat nog ’n styging in April verwag kan word nie – en om die brandstofheffing te skrap sal die landbousektor nie help nie.

Sommige doemprofete voorspel dat brandstofpryse in April tot R40 per liter kan styg. Mnr. Dawie Maree, hoof van inligting en bemarking by FNB Landbou, meen dié bedrag is egter “ver buite die kol”.

Die onderverhaling op brandstof is volgens gister se syfers sowat R2,15 per liter vir petrol en van R2,94 tot R3,08 per liter vir diesel. As dit by die huidige prys van sowat R22 per liter bygetel word, bring dit die nuwe beraamde prys op sowat R25 per liter. “Dit is dus onwaarskynlik dat ons R40 per liter in April sal betaal.”

Tans is internasionale oliepryse, wat aan die ruolieprys gekoppel word, en die wisselkoers volgens hom die grootste aandrywers van brandstofpryse. Die wisselkoers is egter nie die grootste sondaar nie en maak slegs 2c van die huidige onderverhaling uit.

“Internasionale oliepryse is hoog as gevolg van die konflik tussen Oekraïne en Rusland. Hoe langer daardie konflik voortsleep, hoe meer riskant word die situasie. Die olieprys is egter tans laer as ’n paar dae gelede.

“Die wisselkoers het sedert die begin van die konflik effens versterk. In daardie opsig kan ons minder slegte nuus verwag, hoewel enige styging slegte nuus bly.”

Hy sê as gevolg van die dieselrabat sal die skrap van brandstofheffings geringe verligting vir die landbousektor bring. Dit sal egter die sektore wat die landbou bedien, help en verbruikers se besteebare inkomste ’n hupstoot gee.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.68
-0.1%
Rand - Pond
21.25
-0.1%
Rand - Euro
18.93
+0.1%
Rand - Aus dollar
12.23
-0.6%
Rand - Jen
0.13
-0.4%
Platinum
974.69
+0.1%
Palladium
1,589.56
-0.6%
Goud
1,873.73
+0.3%
Silwer
22.41
+0.6%
Brent-ruolie
80.99
+1.3%
Top-40
73,466
-0.0%
Alle aandele
79,552
-0.0%
Hulpbronne 10
73,925
-0.2%
Industriële 25
103,234
+0.1%
Finansiële 15
16,343
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wees net jouself
Wil graag die mooi in die lewe deel met iemand. Ek het n baie mooi hart so ontdek dit. Ek lewe voluit en maak die beste van die lewe.
Alleen maar gelukkig
Ek is n sosiale spontane mens wat hou van lag en goeie geselskap. Ek werk hard, soms lang ure, maar hou ook van rustig wees. Ons is nie veronderstel om alleen deur die lewe te...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot