AFGRI
BEAN
05 Okt
-
8985
-31,00
CORN
05 Okt
-
4780
-22,00
SOYA
05 Okt
-
9230
-35,00
SUNS
05 Okt
-
10250
40,00
WEAT
05 Okt
-
7200
31,00
WMAZ
05 Okt
-
4945
29,00
YMAZ
05 Okt
-
4861
5,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Brandtyd kom vroeg in Vrystaat

Die brandtyd in die binneland het vanjaar vroeg begin, met een lewe en sowat 1 000 ha wat reeds in die Vrystaat geëis is, sê die staat.

Die brandtyd in die binneland het vanjaar vroeg begin, met een lewe en sowat 1 000 ha wat reeds in die Vrystaat geëis is, sê die provinsiale departement van landbou, bosbou en visserye.

Mnr. Malcolm Procter, adjunkdirekteur van bos- en veldbrandtoesig, sê dié brand het in die distrik Vrede voorgekom.


Procter sê hulle wil by landelike gemeenskappe pleit om versigtig te wees en nie brande te stig deur onverantwoordelike optrede nie. Die veld is baie droog en die warm temperature maak die kans op veldbrande baie groter.


Dr. Jack Armour, bedryfsbestuurder van Vrystaat Landbou, sê hulle wil ook gemeenskappe aanmoedig om versigtig met vuur te werk. “Ons moes die naweek weer ’n kleinerige brand naby Ficksburg beveg wat naby die pad ontstaan het, omdat iemand moontlik ’n sigaretstompie by ’n motorvenster uitgegooi het.”


Junie

Procter sê die brandtyd in dié provinsie begin gewoonlik eers in Junie, maar die droogte maak die veld en omgewing vinniger vatbaar vir brande. Hy maan om versigtigheid veral omdat die provinsie die afgelope twee jaar kwaai onder brande deurgeloop het.


Mnr. Charl Genis, hoof van die brandbeheersentrum op Bethlehem, sê hoewel geen groot brande in dié distrik voorgekom het nie, het hulle boere reeds begin aanmoedig om voorbrande te maak.


10 April 2012

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.74
-0.6%
Rand - Pond
20.23
-0.0%
Rand - Euro
17.63
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.50
-0.3%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,713.10
-0.8%
Silwer
20.65
-2.0%
Palladium
2,305.75
-0.7%
Platinum
925.97
-0.8%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,383
-0.8%
Alle aandele
65,805
-0.8%
Hulpbronne 10
63,552
-1.6%
Industriële 25
79,695
-0.5%
Finansiële 15
14,019
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opskrif
Ek is fun Om mee SAAM te wees. Hou van lag en Om te bederf. Hou van Kos maak, movie, shopping, uit eet, rond te loop in malls love Dans rugby braai . Om te hug hande vas the Hou...
Soek my maat!
Ek hou van golf speel en fiets ry. Ek geniet om dinge saam met my maat te doen maar ek hou ook van my eie tyd.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot