AFGRI
BEAN
29 Sep
-
9347
7,00
CORN
29 Sep
-
4790
13,00
SOYA
29 Sep
-
9420
59,00
SUNS
29 Sep
-
10200
226,00
WEAT
29 Sep
-
7099,4
28,40
WMAZ
29 Sep
-
4885,4
3,40
YMAZ
29 Sep
-
4853,8
25,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Brangus dra fakkel hoog deur SA

Te perd, te voet en selfs op ’n donkiekar is van die maniere waarop Brangus SA se fakkel van hoop by gemeenskappe regoor Suid-Afrika binnegedra word.

Met nog sowat vier weke oor van die Brangus-beestelersgenootskap se ambisieuse bemarkingsveldtog, pak die groep ambassadeurs die roete deur dele van Noordwes, Limpopo, Kwazulu­-Natal en die Oos­-Vrystaat aan.

Die toer van 53 dae strek oor sowat 5 300 km het vroeër in Bloemfontein afgeskop met die aansteek van ’n fakkel van hoop. Dié fakkel van bemoediging aan alle beesboere in Suid-­Afrika is ook ter bekendstelling van die genootskap se wêreldkongres op 10 Mei vanjaar op ThabaNchu.

Mnr. John Rafferty, rasdirekteur, sê die genootskap se betrokkenheid by gemeenskappe langs die roete behels onder meer die aanbied van beesbestuursopleiding en bemarking, na gelang van die behoeftes van die produsente.

“Ons het al intussen die boodskap van beesteelt met oud en jonk langs die pad gedeel. Dit sluit informele besprekings, boeredae, skoolbesoeke en sportgeleenthede soos golfdae en perdesport in,” sê hy. “Selfs die kleuters het die geleentheid gehad om meer van beeste te leer, al was dit net om inkleurprente te voltooi.”

Rekordhouding en seleksie is van die sleutelbegrippe wat van die boere op die toer bemeester. Volgens Rafferty was een van die onlangse suksesvolle besoeke aan ’n groep van sowat 28 opkomende boere by Delportshoop, waar die span sonder enige enige elektriese hulpmiddels ’n beeshanteringsdemonstrasie gehou het.

By Delportshoop, op die plaas van mnr. James Faber, voorsitter van die Noord­-Kaapse Rooivleisprodusente­organisasie, het sowat 120 belangstellendes lesings en praktiese demonstrasies bygewoon.

Die toergroep besoek Vryburg op 22 April, die woongebied Phomolong by Hennenman op 23 April, Wakkerstroom op 25 April, Bela­-Bela op 26 April, die oorhandiging van bulle by Wakkerstroom op 27 April, Ermelo op 28 en 29 April, Winterton op 3 Mei, Phuthaditjhaba op 4 Mei en Swinburne en Kaallaagte op 5 Mei.

Die beeste vir die uitstallings by die kongres by die Hotel Black Mountain te ThabaNchu word op 8 Mei ontvang. Die eer om die toerfakkel amptelik aan te steek en by die kongres op 10 Mei in te dra, het mnr. Choppy Roberts (76), van die plaas Newlands, Hertzogville, die oudste lid van die genootskap, te beurt geval.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.02
-1.0%
Rand - Pond
19.93
-2.6%
Rand - Euro
17.62
-1.4%
Rand - Aus dollar
11.66
-0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.7%
Goud
1,658.33
-0.1%
Silwer
18.71
-1.0%
Palladium
2,218.11
+3.1%
Platinum
863.49
-0.3%
Brent-ruolie
89.32
+3.4%
Top-40
56,921
-0.9%
Alle aandele
63,264
-0.9%
Hulpbronne 10
59,793
+3.3%
Industriële 25
76,769
-2.2%
Finansiële 15
13,707
-2.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lief vir die lewe
Introvert. Dry sence of humor. [geskrap] Hou van buite lewe. [geskrap]Braai stap bos en see. Hou van land deur toer op n motorfiets[geskrap]
Hang jou drome in die wind, sodat hulle kan leer vlieg.
My persoonlikheid is baie aanloklik Baie vriendelik en baie reguit. Hou glad nie van brand kosse nie. Hou baie van pastas asook hou van geleentheids avontuure. Buitelig mens My...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot