AFGRI
BEAN
06 Des
-
9456,8
114,80
CORN
06 Des
-
4415
-4,00
SOYA
06 Des
-
10335
29,00
SUNS
06 Des
-
9714
-270,00
WEAT
06 Des
-
6642
-31,00
WMAZ
06 Des
-
4452
24,00
YMAZ
06 Des
-
4740
-59,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Brasiliaanse hoenderstorting ondersoek

’n Ondersoek kom na beskuldigings dat Brasiliaanse hoendervleis in Suid-Afrika gestort word.

’n Ondersoek kom na beskuldigings dat Brasiliaanse hoendervleis in Suid-Afrika gestort word.


Die Kommissie van Internasionale Handelsadministrasie (ITAC) sal die ondersoek doen. Dít is ’n regstreekse gevolg van ’n aansoek deur die Suider-Afrikaanse Pluimveevereniging (SAPV).


Plaaslike produsente is veral bekommerd oor die groot hoeveelheid heel bevrore hoenders en ontbeende bevrore hoender wat deesdae uit Brasilië ingevoer word.


Produsente benadeel

Mnr. Kevin Lovell, hoofbestuurder van die SAPV, sê dié vereniging verteenwoordig omtrent 80% van die hoenderprodusente in die Suider-Afrika Doeane-unie (SADU), wat ernstig deur dié invoer benadeel word. Dié aansoek is egter gerig op spesifieke aandrang van drie groot produsente – Rainbow Farms, Earlybird Farm en County Fair Foods.


Lovell sê ondersoeke wat oor geruime tyd deur die SAPV gedoen is, dui daarop dat dié bedryf ’n finansiële verlies ly weens die invoer van groot hoeveelhede hoendervleis.


“Ons werk al geruime tyd aan dié aansoek en het dokumente wat daarop dui dat die skade aan die plaaslike bedryf tot werkverlies gelei het. Die stortingspraktyke het daartoe gelei dat plaaslike pryse gesny is. Inligting wat ons lede verskaf het, dui ook daarop dat hul markaandeel in die groeiende hoendermark gedaal het, terwyl die markaandeel van ingevoerde hoender gestyg het.”


Voorlopige uitslag ingewag

Lovell-hulle se aantyging word gesteun deur inligting wat ITAC by die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) bekom het. ITAC sal die saak verder ondersoek. ’n Voorlopige uitslag word binne die volgende ses tot agt maande verwag en ’n finale uitslag behoort binne 12 tot 18 maande bekend te wees.


Lees hier hoekom Lovell reken die toekoms lê noord vir diegene wat hul boerderye wil uitbrei.


* Rainbow Farms behoort aan Rainbow Chicken Bpk. en is die grootste hoenderprodusent in Suid-Afrika. Earlybird Farm en County Fair Foods behoort albei aan Astral Foods, die naasgrootste hoenderprodusent in die land.


29 Junie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.34
+0.7%
Rand - Pond
21.05
+1.1%
Rand - Euro
18.15
+0.9%
Rand - Aus dollar
11.60
+0.8%
Rand - Jen
0.13
+0.8%
Goud
1,771.82
+0.2%
Silwer
22.19
-0.3%
Palladium
1,856.14
-1.1%
Platinum
991.00
-0.9%
Brent-ruolie
82.68
-3.5%
Top-40
68,420
-0.2%
Alle aandele
74,557
-0.2%
Hulpbronne 10
73,980
-1.1%
Industriële 25
91,397
-0.1%
Finansiële 15
15,738
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Baie om te bied niemand om mee te deel.
Ek is n ongekompliseerd man wat net opsoek is na goeie geselskap en moonlike geluk in die toekoms dis al.
Son en see mens.
Eks stil en op my plek. Praat met diere darem nog nie met my self nie. Hou van berg klim en fiets ry. Visvang en rugby glad nie my ding nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot