AFGRI
BEAN
05 Des
-
9261,2
24,20
CORN
05 Des
-
4419
-92,00
SOYA
05 Des
-
8970
65,00
SUNS
05 Des
-
10625
-187,00
WEAT
05 Des
-
6700
-16,00
WMAZ
05 Des
-
4970,8
-93,20
YMAZ
05 Des
-
4820
-88,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Brasilië sien potensiaal in SA landbou

Die Brasilaanse regering en verskeie landbou-ondernemings meen Suid-Afrika se landbousektor hou groot potensiaal in.

Die Brasilaanse regering en verskeie landbou-ondernemings meen Suid-Afrika se landbousektor hou groot potensiaal in.


Mnr. Maurício Borges, die hoof van die Brasiliaanse handel en beleggingsbevorderings-agentskap ApexBrasil, sê soos wat die markte hulle toelaat, wil hulle oor die volgende paar jaar die Suid-Afrikaanse mark betree en ’n satellietkantoor oopmaak.

 

Hy het op die 18de Agrishow in Ribeirao Preto naby São Paulo in Brasilië met Landbou.com gepraat oor hulle planne vir uitbreiding.

 

Die agentskap is in 2000 begin om die wêreld aan Brasilië se landbousektor bekend te stel. Hulle het tans satellietkantore in verskeie lande, insluitend Angola, maar weens regulatoriese beperkinge kon ’n kantoor nog nie in Suid-Afrika geopen word nie.

 

Meeste uitvoer na SA


Wat die uitvoer van die land se landboumasjinerie aanbetref, wys die jongste statistieke van sy landboudepartement dat Suid-Afrika die grootste invoerder is. Sowat $47,6 miljoen se landboumasjienerie is in 2008 na Suid-Afrika uitgevoer.


Weens die wêreldwye resessie het dié bedrag in 2010 tot $18,5 miljoen gedaal. Voorlopige syfers vir 2011 toon egter weer groei, met uitvoer na Suid-Afrika vir die eerste kwartaal wat op $3,06 staan, vergeleke met $2,16 miljoen in die eerste kwartaal van 2010.

 

Brasilië se totale landboumasjinerie-uitvoer het in 2010 op meer as $104,4 miljoen te staan gekom.

 

Wat die invoer van masjinerie aanbetref, lê Suid-Afrika ook boaan die lys, met meer as $558 miljoen se invoer wat in 2010 aangeteken is.

 

Brazil Machinery Solutions


ApexBrasil het in samewerking met ABIMAQ, ’n landboumasjinerie-maatskappy, die Geïntegreerde Sektore-Projek (ISP) van stapel gestuur, maar om dit beter aan die wêreld te bemark, is besluit om die naam van die projek te verander.

 

Met behulp van intensiewe navorsing oor hoe die res van die wêreld na die Brasiliaanse mark kyk, is die maatskappy Brazil Machinery Solutions in Augustus 2010 in die lewe geroep. Dit vorm deel van die eerste deel van die projek om Brasilië as ’n mededingende land in die wêreldmark te plaas.

 

Wat samewerking met Suid-Afrika aanbetref, sê Borges hulle fokus op “suid-suidsamewerking”: “Ons wil nie meeding nie, ons wil hê die twee ekonomieë moet mekaar aanvul.”


Hy sê hulle sal graag meer by Suid-Afrika wil leer oor suksesvolle wynmaakpraktyke, terwyl hulle Suid-Afrika weer meer kan leer oor nuwe tegnologie en die aanwending daarvan. Die groep wil ook graag op Suid-Afrika, Angola en Mosambiek fokus vir projekte wat met hernubare energie verband hou.


Kyk hier na foto's van die Agrishow in Ribeirao Preto. Kliek hier om 'n interessante storie oor nuwe watertegnologie in Brasilië te lees.

 

12 Mei 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.46
+0.5%
Rand - Pond
21.27
+0.3%
Rand - Euro
18.31
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.69
+0.8%
Rand - Jen
0.13
+1.3%
Goud
1,767.24
-1.7%
Silwer
22.22
-4.1%
Palladium
1,874.00
-1.4%
Platinum
999.50
-2.0%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
68,543
+0.5%
Alle aandele
74,693
+0.5%
Hulpbronne 10
74,781
+1.0%
Industriële 25
91,501
-0.1%
Finansiële 15
15,595
+1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kok will Jou lewe bietjie geur gee
Ek is oop, spontaan, gemaklik, avontuurlustig en altyd n bok vir sports. Ek geniet die lewe en altyd n glimlag. Ek GLO die lewe kort altyd daai sprankel van n goeie humor sin.
Watter land volgende?
I am successful in business and love what I do. Looking for that special someone to share the sunsets with!
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot