AFGRI
BEAN
07 Okt
-
8950
0,00
CORN
07 Okt
-
4818
0,00
SOYA
07 Okt
-
9370
0,00
SUNS
07 Okt
-
10247
0,00
WEAT
07 Okt
-
7215
0,00
WMAZ
07 Okt
-
4965
0,00
YMAZ
07 Okt
-
4850
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Brexit: Meer varsprodukte uit Afrika?

Samesprekings is steeds aan die gang oor hoe Suid-Afrika die Brexit-situasie kan aanpak, sê dr. Rob Davies, Minister van Handel en Nywerheid.

Sedert Brittanje se Brexit-referendum het die Suid-Afrikaanse Regering aangedui dat hy na verskeie opsies kyk om te verseker dat handelsooreenkomste met Brittanje nie skade ly weens hierdie skuif nie.

“Ons kyk na verskeie opsies en dit sal ook konsultasie in die streek verg, siende dat Suid-Afrika nie buite die Suider-Afrikaanse Doeane-unie kan onderhandel nie,” sê hy.

Suid-Afrika het van 2013 tot 2015 landbouprodukte van gemiddeld R7,4 miljard na Brittanje uitgevoer. Dit maak 25% uit van die totale landbouprodukte wat na die EU uitgevoer word.

Twee jaar wagtyd

Wanneer Brittanje formeel kennis aan die EU oor sy uittrede gegee het, het hy twee jaar om sy uittrede te onderhandel. Tot die einde van hierdie twee jaar-tydperk sal die internasionale handelsbeleid van die EU steeds van krag bly vir uitvoer na Brittanje.

Luidens die Britse koerant The Guardian verwag meer as ’n derde van die Britse supermarkte dat meer vrugte en groente van Afrika-lande ingevoer sal word.

Die EU is die hoofbron vir voedselinvoer na Brittanje, met EU-lidlande wat nege van die tien grootste uitvoerders daarheen is. Volgens die koerant dui ’n opname aan dat sowat ’n derde van die Britse kleinhandelaars dit oorweeg om hulle varsprodukte van ’n ander land te bekom en 38% verwag dat Afrika die kontinent is waarvandaan hierdie produkte sal kom.

Vars vrugte-uitvoer

Naas Spanje is Suid-Afrika die tweede grootste bron van vars vrugte vir uitvoer na Brittanje.  Suid-Afrikaanse sitrusboere het al die hoop uitgespreek dat Brittanje se besluit om die EU te verlaat ’n einde van invoertariewe kan beteken. Kenia voer reeds ’n kwart van sy varsprodukte na Brittanje uit en dit sluit in boontjies, ertjies, blomme en meer as helfte van die tee wat hy uitvoer.

Mnr. Anton Kruger, uitvoerende hoof van die Varsprodukte-Uitvoerdersforum, sê Brittanje voer reeds baie vrugte uit Suid-Afrika in en daar word verwag dat dit sal voortduur, indien die land nie invoertariewe op Suid-Afrikaanse vrugte instel nie.

“Tans voer Suid-Afrika sy vrugte tariefvry na die EU-lande uit. Suid-Afrikaanse sitrus mag egter bevoordeel word, omdat dit heel moontlik nie onderhewig sal wees aan die huidige streng EU-vereistes nie. Brittanje verbou nie juis sy eie sitrus nie,” sê Kruger.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.98
+0.1%
Rand - Pond
20.09
+0.0%
Rand - Euro
17.63
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,712.57
-0.0%
Silwer
20.78
+0.6%
Palladium
2,267.19
+0.2%
Platinum
925.43
0.0%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,416
0.0%
Alle aandele
65,833
0.0%
Hulpbronne 10
63,279
0.0%
Industriële 25
80,027
0.0%
Finansiële 15
13,997
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
kom ons skryf ons eie roman
ek is n baie positiewe persoon wat altyd reg staan om my medemense te help. ek hou van die buite lewe en gaan kamp baie, jag ,visvang. en natuurlike n lekker braai. die wereld...
Wie is
Ek leef vir God en sit als in Sy hande dan val alles self in plek. Het baie om te vertel en n vreeslike interessante storieboek, maar heeltemal te veel om te tik. My swakste...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot