AFGRI
BEAN
26 Sep
-
9434
-76,00
CORN
26 Sep
-
4805
-4,00
SOYA
26 Sep
-
9399
-67,00
SUNS
26 Sep
-
9980
-226,00
WEAT
26 Sep
-
7069
52,00
WMAZ
26 Sep
-
4870
13,00
YMAZ
26 Sep
-
4800
12,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Brexit: SA uitvoerkwotas na EU ‘moet bly’

Die Regering wil samesprekings met Brittanje voer sodat handel met dié land nie weens Brexit onderbreek word nie.

Suid-Afrika sal nie ’n verlaging in sy tariefvrye kwotas aanvaar indien die Europese Unie só ’n rigting wil inslaan weens Brexit nie, sê dr. Rob Davies, Minister van Handel en Nywerheid.

Davies, een van die genooide sprekers by die handelsregsentrum (Tralac) se jaarlikse konferensie, het hierdie sterk boodskap gestuur rakende Brittanje se vertrek uit die EU.

Einde verlede jaar het die Suider-Afrikaanse Doeane-unie en die Europese Unie ’n ekonomiese ooreenkoms (EPA) onderteken waar onder meer marktoegang vir verskeie landbouprodukte bekom is.

Beskerming vir SA produkname

Met die ooreenkoms het verskeie Suid-Afrikaanse produkname beskerming gekry en vir die eerste keer kon die land 150 000 ton suiker en 80 000 ton etanol tariefvry na die EU uitvoer.

Die deur is ook oopgemaak vir die tariefvrye uitvoer van ’n bykomende 60 miljoen liter wyn. Altesaam 110 miljoen liter Suid-Afrikaanse wyn kan dus tariefvry na die EU uitgevoer word. Verbeterde toegang vir geblikte vrugte, blomme, sekere suiwelprodukte, gis en vrugtesap is ook beklink.

“Waarom moet ons enige verlagings kry. Dit is ons boodskap aan die EU en as daarop aangedring word, dan onderhandel ons nie. Die bestaande EPA moet bly. Totdat iemand kom en daarteen redeneer, is dit ons posisie,” sê Davies.

Kwotas kan nie nou verlaag

Die argument wat die Regering volg is dat toe ander lande by die EU aangesluit het, die uitvoerkwotas van Suid-Afrikaanse produkte nie verhoog is nie en daarom kan die kwotas nie met Brittanje se vertrek verlaag nie.

Davies sê Brittanje se vertrek uit die EU het niks met Suid-Afrika te doen nie. “Dit is nie ons besigheid nie, dis hulle s'n. Ons sê nie dat Brexit ’n goeie of ’n slegte ding is nie. Ons sê net dat ons moet seker maak dat ons nie negatief daardeur geaffekteer word nie.”

Die Regering wil nou poog om solank samesprekings met Brittanje te voer sodat handel met dié land nie weens Brexit onderbreek word nie.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.99
-0.2%
Rand - Pond
19.52
-0.7%
Rand - Euro
17.41
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.72
-0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,646.35
+0.2%
Silwer
18.85
-0.1%
Palladium
2,055.50
-0.8%
Platinum
866.00
+0.9%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
56,878
-0.4%
Alle aandele
63,154
-0.4%
Hulpbronne 10
55,830
-0.9%
Industriële 25
78,799
+0.5%
Finansiële 15
13,940
-1.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Great humor and still have a lot to offer to a sincere person
Let's meet and you can decide. I don't want to pretend or mislead a potential partner. What you see is who I am. Ek is God se kind en dit is nie eers onderhandelbaar...
"Kom ons skryf ons eie roman."
Ek is n baie positiewe mens met n hart van goud. Ek het n passie vir mense en hou daarvan om nuwe mense te ontmoet. Ek staan uit vir wat ek in glo. Ek geniet die buitelig lewe ....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot