AFGRI
BEAN
03 Okt
-
9080
-304,00
CORN
03 Okt
-
4881
84,00
SOYA
03 Okt
-
9369,8
-117,20
SUNS
03 Okt
-
10190
-62,00
WEAT
03 Okt
-
7199
84,00
WMAZ
03 Okt
-
4987
59,00
YMAZ
03 Okt
-
4926,2
38,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

‘Brexit’ slegte nuus vir SA

As Brittanje besluit om die EU te verlaat sal SA sy handelsooreenskomste met dié land weer moet onderhandel.

As Brittanje in die referendum op Donderdag 23 Junie besluit om die Europese Unie (EU) te verlaat, sal Suid-Afrika van voor af met dié belangrike handelsvennoot vir marktoegang en samewerkingsooreenkomste moet onderhandel.

Mnr. Peter Draper, besturende direkteur van die onderneming TUTWA Consulting, het op Agbiz se kongres op Somerset-Wes gesê hy twyfel of Brittanje die EU die rug sal keer.

“Indien dit wel gebeur, sal Brittanje nie langer aan die EU se handelsooreenkomste hoef te voldoen nie. Dit beteken die handelsooreenkomste met Suid-Afrika sal beëindig word. Daar sal geen samewerkingsooreenkomste wees nie en ons sal weer moet onderhandel. Dit kan veral moeilik wees as Brittanje groter toegang vir sy produkte tot Suid-Afrikaanse markte wil hê.”

In die ergste geval kan Brittanje besluit om nie weer sy mark vir Suid-Afrikaanse produkte oop te maak nie. Draper meen egter dit gaan meer probleme vir Brittanje as vir Suid-Afrika beteken, want hy sal ook van nuuts af met ander lande moet onderhandel.

“Selfs pres. Barack Obama het Brittanje onlangs laat verstaan dat Amerika bereid sal wees om te onderhandel, maar Brittanje sal in ’n lang tou moet inval om dit te doen.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.85
+1.2%
Rand - Pond
20.23
-0.3%
Rand - Euro
17.53
+0.9%
Rand - Aus dollar
11.60
-0.2%
Rand - Jen
0.12
+1.1%
Goud
1,686.65
+1.5%
Silwer
20.40
+7.2%
Palladium
2,244.00
+3.6%
Platinum
898.50
+3.9%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,833
+0.8%
Alle aandele
64,220
+0.8%
Hulpbronne 10
61,626
+2.3%
Industriële 25
77,544
+0.2%
Finansiële 15
13,799
+0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Boerseun soek na liefde
Ek is a baie spontane ,liefdevolle mens hou van mense om mee te komenikeeren soek na die liefde van my lewe om saam my op die plaas te kan kom bly
Boeremeisie wat nie in die stad sal aard nie
Ek is n kind van God, n ekstrovert wat n sagte hart het. Ek hou van dans, vis vang, grond onder my voete en die buitelewe. Ek is op my gelukkigste in my skaapkraal. Ek is...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot