AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9092
0,00
CORN
04 Okt
-
4776,2
-109,80
SOYA
04 Okt
-
9180
0,00
SUNS
04 Okt
-
9985
0,00
WEAT
04 Okt
-
7142
0,00
WMAZ
04 Okt
-
4923,4
-60,60
YMAZ
04 Okt
-
4856,2
-73,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Briewe aan Mthethwa oor plaasmoorde

AfriForum vra die publiek om in protes briewe oor plaasmoorde aan minister Nathi Mthethwa te skryf.

Die sowat 1 500 lede van die publiek wat by AfriForum se Stop die Moorde-veldtog teen plaasmoorde aangesluit het, is gevra om briewe aan mnr. Nathi Mthethwa, Minister van Polisie, te skryf. Met dié stap wil die organisasie die publiek aanmoedig om Mthethwa in te lig oor hoekom hulle dink plaasmoorde tot ’n voorrangmisdaad verklaar moet word.
 
Die veldtog is op 28 Augustus in Pretoria geloods. Dit bestaan uit twaalf stappe, waarvan skakeling met die staat en Polisie deel uitmaak.

Mnr. Ernst Roets, adjunk uitvoerende hoof van die organisasie, sê hulle hoop om meer as 100 briewe aan die minister te gee.
 
Protes
Luidens ’n verklaring wil die organisasie ’n nasionale dag van protes teen plaasmoorde hou, terwyl ’n nasionale veiligheidsberaad ook beoog word. Roets sê dié gebeure word egter eers vir later beplan, want “. . . geesdrif (moet) eers onder die publiek gewek word voordat hierdie nasionale projekte aangepak kan word.”
 
Die briewe kan aan AfriForum se kantoor gestuur word, sodat dit saam verpak kan word om aan die Minister te oorhandig wanneer AfriForum later vanjaar met hom vergader. “Die mense is ook aangemoedig om hul eie stories te vertel, veral as hulle op een of ander manier deur ’n plaasaanval geraak is,” lui die verklaring.
 
Die briewe kan op een van drie maniere gestuur word -
-        Per e-pos na stopdiemoorde@afriforum.co.za;

-        Per faks na 012 664 1281

-        Of per pos na Posbus 17216, Lyttelton, 0140

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.78
+0.3%
Rand - Pond
20.14
+0.3%
Rand - Euro
17.60
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.51
+1.0%
Rand - Jen
0.12
+0.4%
Goud
1,709.10
+0.6%
Silwer
20.87
+0.8%
Palladium
2,279.00
+2.5%
Platinum
913.50
+1.0%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,333
+2.6%
Alle aandele
65,809
+2.5%
Hulpbronne 10
63,659
+3.3%
Industriële 25
79,540
+2.6%
Finansiële 15
14,008
+1.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Hang jou drome in die wind, sodat hulle kan leer vlieg.
My persoonlikheid is baie aanloklik Baie vriendelik en baie reguit. Hou glad nie van brand kosse nie. Hou baie van pastas asook hou van geleentheids avontuure. Buitelig mens My...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot