AFGRI
BEAN
28 Sep
-
9340
-83,00
CORN
28 Sep
-
4851,2
34,20
SOYA
28 Sep
-
9364
-33,00
SUNS
28 Sep
-
9975
79,00
WEAT
28 Sep
-
7046
-7,00
WMAZ
28 Sep
-
4888
48,00
YMAZ
28 Sep
-
4737,8
55,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Brit op sy VS-plaas vermoor

Drie verdagtes word tans gesoek in verband met die wrede moord van 'n Britse burger op sy plaas naby Ficksburg.

’n Saak van moord en poging tot moord word tans deur die SAPD in Ficksburg ondersoek nadat ’n 54-jarige man wreed op sy plaas vermoor is, en sy 56-jarige vrou erg aangerand en vir dood agtergelaat is. Mnr. Chris Peerce en sy vrou, Felicity, is Saterdagaand, 24 November 2012, met kapmesse aangeval.

Peerce wou die plaas Fleur de Lys in ’n natuurreservaat en rehabilitasieoord vir uile en jagluiperds omskep, lui ’n berig in Volksblad. Hy was oorspronklik van Brittanje, en het ten tyde van sy dood as hoof tegniese geo-ingenieur vir ’n konsulteringsmaatskappy in Johannesburg gewerk. Peerce was slegs naweke op die plaas.

Aangeval nadat krag afgaan
Kapt. Phumelelo Dhlamini, polisiewoordvoerder, het aan Landbou.com gesê die egpaar is glo aangeval ná die krag op die plaas omstreeks 21:00 die aand afgegaan het. Peerce het na buite gegaan om ondersoek in te stel, en die verdagtes het hom toe aangeval. Hy is verskeie kere gesteek, en het in die huis ingegaan waar hy dood aangetref is.

Felicity is glo in die huis aangeval, waar sy gekap en vir dood agtergelaat is. 'n Mes en panga is glo op die toneel gevind. Sy het ernstige beserings opgedoen en word tans in 'n hospitaal in Bloemfontein behandel.

Dlamini sê R3000 kontant en selfone is gesteel. Hy sê leidrade oor die voorval word tans opgevolg, en die Polisie vra enigiemand met inligting oor die voorval of die verdagtes om hulle by 079 8977 144 te skakel.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.4%
Rand - Pond
19.17
+0.8%
Rand - Euro
17.31
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.5%
Goud
1,624.17
-0.3%
Silwer
18.13
-1.4%
Palladium
2,056.73
-0.9%
Platinum
843.00
-1.2%
Brent-ruolie
86.27
+2.6%
Top-40
56,642
-1.7%
Alle aandele
62,937
-1.7%
Hulpbronne 10
56,614
-0.7%
Industriële 25
77,718
-2.0%
Finansiële 15
13,947
-1.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wat se jy, ek en jy loop die pad saam tot in Ewigheid.
Ag dis nie my keuse om vir iemand te seh hul moet my leer ken nie. Ek gaan nie eers my tyd mors nie, maar ek sal my tyd gee vir die wat my regtigwaar wil leer ken en n pad saam...
I Just love my life..... What about you....
I am a Lady with strong values in life. What you see is what you get. A plain Jane. Love the outdoor and try to make the best of each day. Elke nuwe dag is net geleen vir ons....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot