AFGRI
BEAN
06 Okt
-
8935
-92,00
CORN
06 Okt
-
4823,2
28,20
SOYA
06 Okt
-
9535
270,00
SUNS
06 Okt
-
9720
235,00
WEAT
06 Okt
-
7210
18,00
WMAZ
06 Okt
-
4971
100,00
YMAZ
06 Okt
-
4850
81,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Britse steun vir GM gewasse

Die Britse minister van omgewing, voedsel en landelike sake het die veiligheid van GMO’s in Brussels bevestig.

Geen bewese getuienis bestaan dat geneties gemodifiseerde (GM) gewasse ’n groter nadelige uitwerking op gesondheid en die omgewing het as enige ander tegnologie wat by plantteling gebruik word nie. Dit is die boodskap wat mnr. Owen Paterson, Britse minister van omgewing, voedsel en landelike sake, tydens ’n Europabio-vergadering in Brussels ter tafel gelê het.

Hy het die Junie 2013-verslag oor geneties gemodifiseerde organismes (GMO’s) van EASAC, die adviesraad vir Europese wetenskaplike akademiese instellings, aangehaal. Luidens ’n verklaring sê die verslag onder meer ook: “Daar is egter onomstootlike bewyse dat GM gewasse kan bydra tot volhoubare ontwikkelingsdoelwitte met voordele vir boere, verbruikers, die omgewing en die ekonomie.”

Heelhartige steun
Paterson sê hy steun die verslag ten volle. “Ek het vier prioriteite: bevordering van die landelike ekonomie, verbetering van die omgewing, en die veiligheid van sowel plant- as dieregesondheid. Ek is vas oortuig dat die voordele van GM ’n belangrike bydrae lewer om hierdie moontlikhede vir boere, verbruikers en die omgewing haalbaar te maak.”

Paterson sê mits voortgegaan word om die veilige gebruik van GMO’s en die gepaardgaande voordele te ignoreer, kan die mensdom “onsself toegang ontsê tot die potensiaal wat nuwe plantkweektegnieke en ander innoverende tegnologieë bied. Daar is bewyse dat die Europese Unie se standpunt oor GM gewasse probleme geskep het vir wetenskaplikes, boere en politici in Afrika en elders.”

Die minister sê Europese verbruikers trek reeds ontsaglike voordeel uit GM-tegnologie. Hy meen dit het tyd geword om die dooiepunt oor GM verbouings te verbreek. “Indien nie, loop Europa gevaar om die museum van die wêreldwye boerderybedryf te word.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.01
-1.3%
Rand - Pond
20.11
+0.1%
Rand - Euro
17.64
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-1.0%
Goud
1,713.07
-0.2%
Silwer
20.66
+0.1%
Palladium
2,253.50
-0.2%
Platinum
925.00
+0.3%
Brent-ruolie
93.37
+1.7%
Top-40
59,416
+0.4%
Alle aandele
65,833
+0.3%
Hulpbronne 10
63,279
-0.6%
Industriële 25
80,027
+1.0%
Finansiële 15
13,997
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou die mooi kant van die lewe wys
Ek is n boer van beroep maar dis nie net n beroep nie dis n passie om elke dag in die skepping te kan werk is n vooreg. Ek het n grood liefde vir die natuur en om tyd daar in te...
Soek my maat!
Ek hou van golf speel en fiets ry. Ek geniet om dinge saam met my maat te doen maar ek hou ook van my eie tyd.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot