AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Brittanje se kaal TV-boer maak opslae

’n Advertensie waarin ’n kaal boer gebruik word om Richmond Ham se hamprodukte te adverteer, mag weer uitgesaai word.

Ná ’n verbod op ’n advertensie geplaas is waarin ’n naakte boer gebruik word om Richmond Ham se hamprodukte te adverteer, het Brittanje se Agentskap vir Advertensiestandaarde (ASA) bepaal dié advertensie mag na die land se kassies terugkeer.

Die agentskap het bevind dat die advertensie se naaktheid in ’n “ligte luim” gebruik word in die handelsmerk se “As nature intended”-advertensieveldtog, en dat dit nie skadelik vir kinders is nie.Luidens ’n berig op Marketingweek.co.uk het sowat 370 verbruikers kapsie gemaak teen die gebruik van die advertensie, wat volgens hulle aanstootlik is en skadelik vir kinders kan wees.

Feite
Slegs 10 klagtes is ontvang oor die misleidende aard van die advertensie, waarvolgens Richmond Ham Brittanje se enigste ham is wat van 100% natuurlike produkte vervaardig word. Die agentskap het bepaal dié inligting is misleidend, omdat dit in Ierland vervaardig word.

Kerry Foods, die maatskappy wat Richmond Ham produseer en adverteer, verwelkom die uitspraak, want dit stel hom in staat om steeds sy produkte te adverteer. Die maatskappy dink glo daaraan om die naakte boer in hul advertensieveldtogte vir volgende jaar te gebruik.
 
’n Woordvoerder vir die maatskappy sê hoewel hulle nie meer die woorde ‘‘Brittanje se enigste’’ mag gebruik nie, mag hulle steeds verwys daarna dat dié ham die enigste is wat in Brittanje beskikbaar is wat natuurlik geproduseer word.
 
Ten spyte van die verbod wat op die advertensie geplaas is, het dit bewustheid van die produk met dubbelsyfers laat styg.
 
Bron: Marketingweek.co.uk

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.07
-0.6%
Rand - Pond
20.11
+0.5%
Rand - Euro
17.71
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.58
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.0%
Goud
1,661.25
+0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wat jy sien is wat jy kry
Ek maar n stil mens praat nie baie nie is n introvert ek laat my hande die praat werk doen en ek is baie rustige persoon en hou daar van om tyd saam n special person tyd te...
Boeremeisie wat nie in die stad sal aard nie
Ek is n kind van God, n ekstrovert wat n sagte hart het. Ek hou van dans, vis vang, grond onder my voete en die buitelewe. Ek is op my gelukkigste in my skaapkraal. Ek is...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot