AFGRI
BEAN
07 Des
-
9386
36,00
CORN
07 Des
-
4398
-51,00
SOYA
07 Des
-
9034
-10,00
SUNS
07 Des
-
10415
-85,00
WEAT
07 Des
-
6657
3,00
WMAZ
07 Des
-
4820,2
-29,80
YMAZ
07 Des
-
4750
10,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Britte moet help met salmonella

Die Britse regering se hulp is gevra om die voorkoms van ’n nuwe tipe salmonella te bekamp, nadat ten minste een mens aan ’n salmonella-besmetting gesterf het.

Die Britse regering se hulp is gevra om die voorkoms van ’n nuwe tipe salmonella te bekamp, nadat ten minste een mens in die land aan ’n salmonella-besmetting gesterf het, aldus die Soil Association.

Luidens ’n berig in Pig International (die Junie/Julie 2011-uitgawe) het die vereniging, wat organiese boerdery ondersteun, homself na die land se regering gewend omdat die virus glo van varke na mense oorgedra kan word.


Die vereniging haal glo die Europese Voedselveiligheidsowerheid in sy verklaring aan wanneer hy sê dié virus kan tot infeksies lei, en dat veral kinders en bejaardes daarvoor vatbaar is. Die virus het glo ook hoë weerstand teen antibiotika, wat behandeling beperk.


Volgens die organisasie het die virus reeds tot een sterfte en verskeie besmettings in Brittanje gelei. Dit haal prof. John Trelfall van die Britse Agentskap vir gesondheidsveiligheid aan wat sê die virus word met varke en varkverwante produkte verbind.


Op plaasvlak

Luidens die berig het Duitse wetenskaplikes bepaal dat die virus op plaasvlak van dier na mens oorgedra kan word, derhalwe het hulle die Britse regering gevra om spoedig op te tree.

Die vereniging haal ook ’n Britse regeringstudie aan waarvolgens bepaal is dat 28% van die varke in dié land, positief getoets het vir salmonella, met 92% van dié virusse wat antibiotika weerstaan.


Intussen sê mnr. Simon Streicher, hoofbestuurder van die Suid-Afrikaanse Varkvleisprodusente-organisasie (SAVPO), nog geen voorvalle van dié virus is plaaslik aangemeld nie.


Dr. Peter Evans, SAVPO se skakelbeampte vir veeartsenydienste, is hulle nie tans bewus van groot probleme in Brittanje nie. Hy sê plaaslik monitor hulle die bedryf deurentyd vir dié virus en kundiges besoek plase gereeld om diere na te gaan vir dié virus.


Volgens Evans kom die virus meestal voor onder jong varkies wat nog nie markgereed is nie, en derhalwe nie geslag kan word nie.


Lees ook: Salmonella-infeksie in kalwers en beeste


14 Julie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.14
+1.1%
Rand - Pond
20.95
+0.4%
Rand - Euro
18.03
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.6%
Goud
1,782.78
+0.7%
Silwer
22.70
+2.3%
Palladium
1,850.00
-0.1%
Platinum
1,007.00
+1.6%
Brent-ruolie
79.35
-4.2%
Top-40
67,863
-0.8%
Alle aandele
74,011
-0.7%
Hulpbronne 10
73,204
-1.1%
Industriële 25
90,783
-0.7%
Finansiële 15
15,619
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Baie om te bied niemand om mee te deel.
Ek is n ongekompliseerd man wat net opsoek is na goeie geselskap en moonlike geluk in die toekoms dis al.
Kom ons kyk wat wag
Ek is opreg met n goeie hart maar kan lekker Hardkoppig wees. Ek aan vaar ook iemand nes hulle is moet nooit iemand verander nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot