AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9192
-138,00
CORN
04 Okt
-
4891
-69,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Brood-klasaksie gaan voort

’n Klasaksie teen lede van die broodkartel is weer op die kaarte in die Hooggeregshof in die Wes-Kaap.

Die saak hou verband met onmededingende gedrag ten opsigte van broodpryse, wat einde 2006 in dieWes-Kaap plaasgevind het.

’n Aantal nie-winsgewende organisasies, waaronder die Nasionale Verbruikersforum, die Kinderhulpbronsentrum, die Black Sash en Cosatu se Wes-Kaapse tak, tesame met vyf verbruikers, sal gevolglik weer hul saak voor die Hooggeregshof stel. Die organisasies voer aan dat hul lede se basiese grondwetlike reg tot voedsel deur die broodbakkers aangetas is toe die bakkers pryse vasgestel het.

Die Appèlhof het aangevoer dat die klasaksie erken moet word, nie net op grond van die grondwetlike aansprake van die appellante nie, maar ook in enige ander geval waar ’n klasaksie die beste vorm van litigasie sal wees. Die hof het toe duidelike riglyne oor só ’n klasaksie neergelê.

Om skadevergoeding gedagvaar
Pioneer Foods, Tiger Brands en Premier Foods* is die broodbakkers wat destyds deur die organisasies en individue om skadevergoeding gedagvaar is.

Die nie-regeringsorganisasies het die Appèlhof se uitspraak verwelkom en slyp reeds tande vir die volgende stap in die regsproses. Die organisasies sê in ’n gesamentlike persverklaring dat die Hooggeregshof se uitspraak in Augustus 2011 hul pogings om reg te laat geskied vertraag het.

*Hoewel Premier ingevolge die Mededingingskommissie se beleid oor korporatiewe toegeeflikheid nie beboet is vir sy selferkende betrokkenheid by die broodkartel nie, kan ’n derde party steeds siviele eis teen hom instel vir sy onmededingende optrede.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.61
+1.3%
Rand - Pond
20.20
+0.0%
Rand - Euro
17.58
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.46
+1.4%
Rand - Jen
0.12
+1.0%
Goud
1,726.70
+1.6%
Silwer
21.16
+2.2%
Palladium
2,329.00
+4.7%
Platinum
935.00
+3.4%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,840
+3.4%
Alle aandele
66,313
+3.3%
Hulpbronne 10
64,568
+4.7%
Industriële 25
80,073
+3.3%
Finansiële 15
14,053
+1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Verhouding moet op vertroue en eerlikheid gebou word, volkome ramantiek die beloning.
Leer my ken as nederig en 'n maklike persoon met christelike waardes sonder aanstelligheid wat vrede en liefde koester. Ek hou van kampeer met die karavaan en in die natuur...
Soek my maat!
Ek hou van golf speel en fiets ry. Ek geniet om dinge saam met my maat te doen maar ek hou ook van my eie tyd.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot