AFGRI
BEAN
25 Nov
-
9000
0,00
CORN
25 Nov
-
4468
0,00
SOYA
25 Nov
-
10240
0,00
SUNS
25 Nov
-
11275
0,00
WEAT
25 Nov
-
6695
0,00
WMAZ
25 Nov
-
5274
0,00
YMAZ
25 Nov
-
5018
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
11 Nov
-
157,79
-1,69
Ave Wool - RWS
11 Nov
-
166,91
2,42
Beeste A2/3
11 Nov
-
60,08
-0,01
Beeste AB2/3
11 Nov
-
56,81
0,56
Beeste B2/3
11 Nov
-
52,15
-0,80
Beeste C2/3
11 Nov
-
48,73
-0,12
Bevrore Hoender
11 Nov
-
31,94
-0,12
Bokkies (onder 30 kg)
11 Nov
-
63,1
0,10
Bokooie
11 Nov
-
43,61
4,61
Groot (meer as 40 kg)
11 Nov
-
46,34
2,08
Hoender (IQF)
11 Nov
-
31,3
-0,20
Medium (30-40kg)
11 Nov
-
60,71
6,10
Pork Average
11 Nov
-
34,12
-1,93
Poultry Average
11 Nov
-
32,11
-0,25
Skaap A2/3
11 Nov
-
90,18
-0,27
Skaap AB2/3
11 Nov
-
75,17
-0,35
Skaap B2/3
11 Nov
-
72,99
-1,21
Skaap C2/3
11 Nov
-
69,21
-1,49
Speenkalf
11 Nov
-
36,96
-0,14
Spekvarke
11 Nov
-
34,51
-0,93
Stoorlammers
11 Nov
-
41,2
1,38
Varkwors
11 Nov
-
26,82
-1,04
Vars Hoender
11 Nov
-
33,1
-0,44
Vleisvarke
11 Nov
-
33,99
-1,96

Broodboom-sindikaat vasgetrek

’n Moontlike broodboom-sindikaat is die afgelope naweek op ’n wildsplaas naby Mookgopong (Naboomspruit) vasgetrek.

’n Moontlike broodboom-sindikaat is die afgelope naweek op ’n wildsplaas naby Mookgopong (Naboomspruit) vasgetrek. Me. Selomi Maritz, die eienaar van die wildsplaas, sê tien mans is Saterdag en Sondag (28 en 29 Mei) op haar plaas aangekeer.


“Die mans is gevang want ons was bloot op die regte tyd op die regte plek,” vertel Maritz. Sy vertel dat ’n broodboom tans tot R700 per mm werd kan wees.


Selfoontoring

Maritz sê alles het begin toe ’n man Saterdag op die plaas opgedaag het en gesê het hy moet aan die selfoontoring op die plaas werk. Ná die man by die huis weg is, het sy die selfoonmaatskappy gebel om te vra of hulle wel iemand soontoe gestuur het. Volgens die maatskappy is niemand na die plaas gestuur nie.


Maritz sê sy en haar man het hulle na die toring gehaas. Terwyl sy by die toring gestaan en wag het, het haar man aan die anderkant van die toring omgery. Die verdagte man het toe op Maritz afgejaag gekom en haar amper raakgery, waarna hy teen die berg afgejaag het.


Sy het die sekuriteitswagte opdrag gegee om die plaas se hekke te sluit. Toe die voertuig by die een hek aankom, het die man se handlanger uitgespring, oor die heining geklouter en weggehardloop. Maritz sê ná die Polisie op die toneel aangekom het, het hulle die man se bakkie deursoek en na bewering klere asook ’n broodboom in sakke agterop die bakkie gekry.


Verskeie aanklagte, waaronder gewapende roof en ’n vroeëre klag van broodboomsmokkelary is hangende teen die man.


Die ander verdagtes

Die ander verdagtes is Sondag in hegtenis geneem nadat ’n onwettige voertuig op die plaas rondgery het. Maritz sê hulle het die voertuig agternagesit en die bestuurder het verduidelik dat hy bloot daar was om iemand op te laai.


“Ons het toe saam met hom gery tot waar hy die ander man moes oplaai, waar ons toe sommer ’n hele lot gekry en aangekeer het,” vertel Maritz.

Die mans verskyn Dinsdag (31 Mei) in die landdroshof op Mookgopong.


30 Mei 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.09
-0.4%
Rand - Pond
20.66
+0.0%
Rand - Euro
17.80
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,754.60
0.0%
Silwer
21.61
0.0%
Palladium
1,856.61
0.0%
Platinum
984.00
0.0%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,754
-0.0%
Alle aandele
73,151
+0.0%
Hulpbronne 10
71,441
-0.1%
Industriële 25
87,347
-0.2%
Finansiële 15
16,370
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Goeie
Goeie sin vir himor, baie eerlik, hou van die bosveld dan die see en wil net mens wees. en lewe nie alleen oud word Nie.
Passievolle lewenslustige omgee persoon.
Passievol en lewenslustige. Weet hoe om die lewe te geniet. Die lewe is hopeloos te kort vir drama. Bou die toekoms wat ek vir myself wil he. Baie om te bied aan die regte...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot