AFGRI
BEAN
29 Sep
-
9347
7,00
CORN
29 Sep
-
4790
13,00
SOYA
29 Sep
-
9420
59,00
SUNS
29 Sep
-
10200
226,00
WEAT
29 Sep
-
7099,4
28,40
WMAZ
29 Sep
-
4885,4
3,40
YMAZ
29 Sep
-
4853,8
25,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Brugbouer vir landbou oorlede

Een van die rolspelers wat eenheid in die landbou wou bewerkstellig, me. Ntombi Msimang, is onverwags oorlede.

Die voorsitter van die Landboubemarkingsraad en ook voorsitter van die African Sector Unity Forum (Asuf), me. Ntombi Msimang, is onverwags  aan vermoedelik 'n hartaanval oorlede.

Mnr. Japie Grobler, ondervoorsitter van Asuf, het sy medelye betuig en gesê die die Msimang-familie het ’n geliefde ma, ouma en eggenoot verloor.

Asuf sê in ’n nuusverklaring Msimang was ’n brugbouer van formaat wat haar beywer het om verhoudinge oor die wye spektrum van die landbou in Suid-Afrika uit te bou. Haar leierskap in  Asuf, soos met die onlangse beleidskonferensie in Stellenbosch, was ’n mylpaal om vertroue en eenheid in dié belangrike sektor te skep.

Mnr. Dan Kriek, voorsitter van Vrystaat Landbou, sê dat sy 'n baie goeie voorsitter was vir die beginjare van Asuf: “Sy het op haar kalm rustige manier gehelp om eenheid in die bedryf te bewerkstellig.”

Dr. John Purchase, voorsitter van AgBiz, het bygevoeg dat sy 'n baie goeie hart gehad het: Sy wou net die beste vir almal gehad het.

Msimang laat haar man, die politikus, Mabuso Msimang, en kinders en kleinkinders agter.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.02
-1.0%
Rand - Pond
19.75
-1.7%
Rand - Euro
17.56
-1.1%
Rand - Aus dollar
11.67
-0.3%
Rand - Jen
0.12
-0.7%
Goud
1,653.99
-0.4%
Silwer
18.71
-1.0%
Palladium
2,210.00
+2.8%
Platinum
867.00
+0.1%
Brent-ruolie
89.32
+3.4%
Top-40
56,962
-0.8%
Alle aandele
63,313
-0.8%
Hulpbronne 10
59,769
+3.3%
Industriële 25
76,857
-2.1%
Finansiële 15
13,723
-2.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Met n kitaar in die hand en liefde in my hart
Ek is vriendelik en n aangename mens om mee tyd te spandeer en is altyd besig om te lag. Ek stel altyd belang om te luister na ander se lewens stories
I Just love my life..... What about you....
I am a Lady with strong values in life. What you see is what you get. A plain Jane. Love the outdoor and try to make the best of each day. Elke nuwe dag is net geleen vir ons....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot