AFGRI
BEAN
03 Okt
-
9080
-304,00
CORN
03 Okt
-
4881
84,00
SOYA
03 Okt
-
9369,8
-117,20
SUNS
03 Okt
-
10190
-62,00
WEAT
03 Okt
-
7199
84,00
WMAZ
03 Okt
-
4987
59,00
YMAZ
03 Okt
-
4926,2
38,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

BSE: Eenvormige kategorisering gevra

Suid-Afrika se status ten opsigte van malbeessiekte (BSE) kan dalk aangepas word. Dit sal egter afhang van onderhandelinge tussen die Wêreld-dieregesondheidsorganisasie (OIE) en die Europese-Unie (EU) oor eenvormige norme vir kategorisering.

Mnr. Manie Booysen, hoof uitvoerende beampte van die SA Vleisbedryfsmaatskappy (Samic) en een van agt uitvoerende bestuurslede van die Internasionale Vleissekretariaat, het 'n werksessie by die OIE se hoofkantoor in Parys, Frankryk, bygewoon waar spesifiek oor dié dubbel standaarde ten opsigte van BSE-kategorisering besin is. Ál die groot vleisproduserende lande het daaraan deelgeneem.

Die OIE, met sowat 150 lidlande, hou met groot welslae 'n wakende oog oor dieresiektes.

Die werksessie was daarop gemik om antwoorde te kry vir die konflik tussen die OIE en die EU wat besig is om sy eie norme vir kategorisering ten opsigte van lande se BSE-status daar te stel. Volgens die meeste lande is die EU se norme egter sterk aan handelsbeperkinge gekoppel, sê mnr. Booysen.

Die probleem is dat wanneer 'n land deur die EU in 'n risiko-kategorie geplaas word, só 'n land ten opsigte van uitvoer gedoem is. Die enigste uitweg is dan 'n duur hofsaak binne die WHO-arena.

Die meeste lande binne die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (SAOG) is as risikovry vir BSE deur die EU gekategoriseer, terwyl Suid-Afrika nog teen 'n baie hoë koste vir 'n soortgelyke status moet beding. Die Regering voel soos die res van die wêreld dat net die OIE-standaarde behoort te geld. Dit is eenparig deur die lande by die werksessie ondersteun en gaan dus opnuut deur die OIE en EU onderhandel word, aldus mnr. Booysen.

20 Desember 2002

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.98
+0.5%
Rand - Pond
20.22
-0.3%
Rand - Euro
17.56
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.65
-0.6%
Rand - Jen
0.12
+0.7%
Goud
1,673.34
+0.7%
Silwer
20.28
+6.5%
Palladium
2,228.00
+2.8%
Platinum
893.00
+3.3%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,750
+0.6%
Alle aandele
64,082
+0.6%
Hulpbronne 10
61,663
+2.4%
Industriële 25
77,327
-0.1%
Finansiële 15
13,749
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons deel
Het gesonde uitkyk op die lewe. Probeer gesond leef, fiks bly, stap, om buitelewe te verken en te geniet. binne. Hou van werskaf tuis, krap in die tuin. Sal graag my lewe wil...
Enkel mamma van n pragtige 4 jaar oue dogtertjie... Nie opsoek na iemand wat net wil games speel nie
Eks n baie eerlike en opregte mens hou nie daarvan as mense oor my loop nie. Ek se wat ek dink en voel draai nie doekies om nie. Eks wel op my plek En het n sagte hart
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot