AFGRI
BEAN
28 Sep
-
9340
-83,00
CORN
28 Sep
-
4851,2
34,20
SOYA
28 Sep
-
9364
-33,00
SUNS
28 Sep
-
9975
79,00
WEAT
28 Sep
-
7046
-7,00
WMAZ
28 Sep
-
4888
48,00
YMAZ
28 Sep
-
4737,8
55,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

'BSE moet verhoed word'

Daar is 'n risiko dat malbeessiekte (BSE) Suid-Afrika kan binnekom deur ingevoerde afvalpille, beenmeel, lewende diere en embrios. Die land kan dit nie bekostig nie en daarom tree die Regering voorkomend op om dit te keer.

Daar is 'n risiko dat malbeessiekte (BSE) Suid-Afrika kan binnekom deur ingevoerde afvalpille, beenmeel, lewende diere en embrios. Die land kan dit nie bekostig nie en daarom tree die Regering voorkomend op om dit te keer.

Só sê dr. Ziyanda Majokweni van die LNR-Onderstepoort Veeartsenykunde Instituut (OVI). Sy het op 'n kongres van die Rooivleis Abattoirvereniging in Somerset-Wes daarop gewys dat die BSE-verwysingslaboratorium by OVI tot stand gebring is om te keer dat dié siekte Suid-Afrika ingebring word. Om dié rede moniteer Onderstepoort ook die inbring van dierevoer om te verseker dat die siekte nie op dié manier die land binnekom nie.

Die OVI sal verdagte gevalle op plase ondersoek. Diere wat simptome van hondsdolheid toon, maar negatief daarvoor toets, sal voortaan ook by die laboratorium vir BSE getoets word. Die OVI is tans besig om 'n inligtingstelsel op die been te bring waarvoor minstens 12 000 diere getoets sal moet word.

Intussen word in Suid-Afrikaanse vleisuitvoerkringe gesê die nasionale Departement van Landbou reageer nie vinnig genoeg om invoerlande in te lig oor die ware toedrag van sake nie, veral nie ná die land se bek-en-klouseer-vrye status herstel is nie. Belanghebbendes meen ook die departement het te lank getalm om die gerug te weerlê dat 'n klassieke Creutzveld-Jacob-geval onlangs in die Oos-Kaap geen verband hou met BSE nie.

12 Julie 2002

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.84
+1.0%
Rand - Pond
19.42
-0.5%
Rand - Euro
17.37
-0.6%
Rand - Aus dollar
11.63
-0.4%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Goud
1,659.31
+1.9%
Silwer
18.90
+2.8%
Palladium
2,150.51
+3.6%
Platinum
865.78
+1.4%
Brent-ruolie
86.27
+2.6%
Top-40
57,413
-0.4%
Alle aandele
63,808
-0.3%
Hulpbronne 10
57,878
+1.5%
Industriële 25
78,523
-1.0%
Finansiële 15
14,099
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Kom ons begin om n "chapter" te skryf
Ek wonder soms of dit die moeite werd is om my te leer ken. maar. dit is verseker! Gee dit n kans.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot