AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9027
11,00
CORN
05 Okt
-
4800
-2,00
SOYA
05 Okt
-
9290
25,00
SUNS
05 Okt
-
10299
89,00
WEAT
05 Okt
-
7145
-24,00
WMAZ
05 Okt
-
4975
59,00
YMAZ
05 Okt
-
4889
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

BTW sal landbou hard tref

Die kosteknyptang gaan die landbou verder knou indien voortgegaan word om belasting op sekere produkte te hef.

Dr. André Jooste, uitvoerende hoof van Aartappels Suid-Afrika, sê al is die bedryf se bydrae tot die land se bruto binnelandse inkomste net 2% tot 3%, kan oorwegings oor die landbou se bydrae tot voedselsekuriteit, werkverskaffing en as verdiener van buitelandse valuta nie buite rekening gelaat word nie.

In sy begrotingsoorsig vir 2014 het mnr. Pravin Gordhan, Minister van Finansies, die hersiening aangekondig van die voorsiening vir die verskaffing van goedere waarop geen belasting gehef word nie. Goedere wat hierdeur geraak word, is: Dierevoer, dieremedisyne, misstowwe, plaagdoders, plante en saad.

Jooste het op die kongres van die Moerkwekersforum in Bloemfontein gesê die bedryf is met Tesourie en die Suid-Afrikaanse Inkomstediens in gesprek. “Dit is bemoedigend dat die parlementêre komitee op finansies kennis geneem het van die uitwerking van die voorgestelde gewysigde wetgewing,” sê Jooste.

Die huidige versoek aan die Regering is dat die status quo gehandhaaf word totdat die volle uitwerking van die wetgewing duidelik is. Indien BTW van 14% ingestel word op dié landbouprodukte, is bepaal dat die bykomende koste aan landbou om misstof te bekom, R882 miljoen meer sou beloop en vir chemikalieë R1.19 miljard meer.

Volgens Jooste sal die bykomende koste aan rente op R74 miljoen en R101 miljoen te staan kom ten opsigte van misstowwe en chemikalieë respektiewelik indien produsente die bykomende kontantvloei wat benodig sal word, teen ’n rentekoers van 8.5% sal moet leen.

Die totale lopende koste vir aartappelmoere, chemikalieë en misstof beloop R2,4 miljard. Indien BTW teen 14% ingestel word, sal die totale bykomende koste (kontantbehoefte) met R338 miljoen verhoog. Dit kan herlei word na ’n bykomende gemiddelde kontantvloeibehoefte van R564 047 per aartappelprodusent, sê hy.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.81
-1.0%
Rand - Pond
20.15
+0.4%
Rand - Euro
17.64
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.47
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.7%
Goud
1,710.53
-0.9%
Silwer
20.26
-3.8%
Palladium
2,257.00
-2.8%
Platinum
920.50
-1.4%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,262
-1.0%
Alle aandele
65,657
-1.0%
Hulpbronne 10
63,581
-1.5%
Industriële 25
79,478
-0.7%
Finansiële 15
13,956
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Kom ons skryf on eie verhaal
Baie vriendelik. Ek hou daarvan om in die buitelig te wees. Ek hou daarvan om in natuur. Ek doen scuba diving en ballroom dans. Ek hou daarvan om n iewers te gaan sit waar dit...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot