AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Buitelanders wil werk op SA plase

Buitelanders soek werk op plase in Suid-Afrika, soos blyk uit die amptelike aansoeke om werkspermitte.

Meer as 6 000 buitelandse werkers het aansoeke om werkspermitte ingedien ná die plaaswerkerstakings om hoër lone verlede jaar begin het.

Die Departement van Arbeid het die situasie oor die hersiening van die sektorale vasstelling aan die Parlement se portefeuljekomitee vir arbeid verduidelik. Die daaglikse loon is van R69 to R105 verhoog.

Mnr. Les Kettledas, adjunk-direkteurgeneraal vir arbeidsbeleid, het gesê die departement is deur Agri SA ingelig dat boere in Limpopo en Mpumalanga sowat 2 000 werkers wil aflê. Dit afgesien daarvan dat die minister en die departement boere ingelig het dat as hulle nie die voorgeskrewe minimum loon kan bekostig nie, daar om kwytskelding aansoek gedoen kan word.

Duisende aansoeke
Maar sedert die loonaankondiging gedoen is, is duisende aansoeke om werkspermitte vir buitelandse werkers by die Departement van Binnelandse Sake ingedien. In Januarie is altesaam 1 410 aansoeke in Limpopo en 1 428 in Mpumalanga ingedien.

Teen 20 Februarie is in die Wes-Kaap ook om 758 permitte aansoek gedoen. In dieselfde maand is in Limpopo om 950 en in Mpumalanga om 1 941 permitte aansoek gedoen. Die totale aansoeke in die maand tot 20 Februarie was 3 649.

Dit is in teenstelling met wat boere voorhou dat hulle werk wil skep in die land, want soos hulle afdank, stel hulle buitelanders aan, het Kettledas gesê.

‘Boere moet gehelp word’
Komiteelede het uitgewys dat ’n holistiese benadering gekry sal moet word hoe boere gehelp kan word om werk te behou en meer werkers in diens te neem. Mnr. Diratsagae Kganare, Cope-LP, het gesê lone moet onderhandel word. Die loonverhoging het nie as ’n proses gekom nie, maar was ’n reaksie op die staking deur plaaswerkers.

Hy wou weet dat as die werkers van die suikerbedryf in KwaZulu-Natal staak en hoër lone soek, of die departement net wéér sal buig en dit aanpas. Kganare wou tuisbring dat dié soort reaksies op betogings ’n presedent skep.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
-0.0%
Rand - Euro
17.37
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.70
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wat jy sien is wat jy kry
Ek maar n stil mens praat nie baie nie is n introvert ek laat my hande die praat werk doen en ek is baie rustige persoon en hou daar van om tyd saam n special person tyd te...
Dit is tyd om my horisone te verbreedt
Ek is vriendelik, aantreklik werk baie hard en verdien n bietjie geluk in die lewe. Ek is baie romanties maar deur die jare het dit by die afterdeur uitgegaan.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot