AFGRI
BEAN
02 Des
-
9365
0,00
CORN
02 Des
-
4550
0,00
SOYA
02 Des
-
10600
0,00
SUNS
02 Des
-
11030
0,00
WEAT
02 Des
-
6745
0,00
WMAZ
02 Des
-
5203
0,00
YMAZ
02 Des
-
4966
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Buitelandse kultuur by Nampo

Verskeie Argentynse en Amerikaanse uitstallers het weer vanjaar hul tegnologie en kulture na Nampo toe gebring.

Verskeie Argentynse en Amerikaanse uitstallers het weer vanjaar hul tegnologie en kulture na die Nampo-Oesdag toe gebring. Standard Bank in Argentinië het gaste getrakteer deur hulle aan Argentynse wyne bekend te stel terwyl die ExpoAgro, ’n eweknie van Nampo in Argentinië, bekend gestel is.


Die bankgroep is reeds meer as 10 jaar in dié Suid-Amerikaanse land en deur hulle werksaamhede bevorder hulle verskeie bedrywe, insluitend die landbou,.


Die ExpoAgro


Die tentoonstelling ExpoAgro vind die afgelope vyf jaar in Argentinië plaas. Me Emilhia Williams, ’n verteenwoordiger van die tentoonstelling, sê dit is saamgestel uit twee verskillende tentoonstellings wat die afgelope 10 jaar in naburige distrikte plaasgevind het.


“Nou word dit as een tentoonstelling aangebied. Dit roteer op ’n drie jaar basis tussen drie provinsies,” vertel Williams.


Sy sê die tentoonstelling vind op terreine van tussen 400 ha en 500 ha plaas. “Ons moet elke jaar die terrein bepaal en ses maande voor die ekspo word landerye rondom die statiese uitstallings vir die demonstrasies voorberei.”


Amerika is ook teenwoordig


Tegnologie in Amerika is ook by die Oesdag teenwoordig, met meer as 10 uitstallers wat hul produkte by die Amerikaanse paviljoen op Nampo Park bemark.


Die dienste wat aangebied word, wissel van bewerkingstegnologie tot finansiële dienste vir die invoer van produkte en masjinerie.


Mnr. Jim McCarthy, senior kommersiële beampte van die US Commercial Service, sê dit is vir hulle belangrik om hul tegnologie aan Afrika en Suid-Afrika bekend te stel.


“Deur met mekaar saam te werk, meen ek Amerika en Afrika kan ’n wesentlike verskil aan die wêreld se voedselsekerheid maak.”

Kyk hier na foto's van die ander kulture wat die Nampo-Oesdag die jaar bywoon.


18 Mei 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.56
-0.0%
Rand - Pond
21.59
-0.4%
Rand - Euro
18.50
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.93
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.2%
Goud
1,797.91
0.0%
Silwer
23.15
0.0%
Palladium
1,900.00
0.0%
Platinum
1,020.00
0.0%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
68,238
-0.9%
Alle aandele
74,323
-0.9%
Hulpbronne 10
74,020
-2.7%
Industriële 25
91,592
-0.6%
Finansiële 15
15,398
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
lewensmaat
Eks eerlik opreg weet wat ek wil he in die lewe hardwerkend en sal n goeie vriend wees. Eks rustig netjies en sal my vriendin op die hande dra. Hou niks van argumente nie wil...
Kom ons begin ons eie storie met Vriendskap
Nr 1 sal altyd my Here wees want Hy is my provider, Aleph en Sovereign God. Al wat ek soek is n maaitjie saam wie ek die lewe kan geniet, lag, gesels, laf wees en dan kyk na...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot