AFGRI
BEAN
29 Sep
-
9347
7,00
CORN
29 Sep
-
4790
13,00
SOYA
29 Sep
-
9420
59,00
SUNS
29 Sep
-
10200
226,00
WEAT
29 Sep
-
7099,4
28,40
WMAZ
29 Sep
-
4885,4
3,40
YMAZ
29 Sep
-
4853,8
25,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Bulgroeitoets nou na Bloemskou

’n Ooreenkoms tussen SA Stamboek en Vleissentraal beëindig ’n vennootskap met Pretoria ten gunste van Bloemfontein.

’n Omvangryke samewerkingsooreenkoms tussen SA Stamboek en Vleissentraal beëindig ’n tradisie van 34 jaar met een stad en bevoordeel ’n ander as skoustad.

Vleissentraal het telersgenootskappe per brief in kennis gestel dat hy hom amptelik aan die Landbounavorsingsraad (LNR) se spesiale prestasietoetsklas vir Fase C-bulle op die Pretoriase skou ná samewerking van 34 jaar onttrek.

Mnr. Anton Vos, besturende direkteur van Vleissentraal, sê dié kompetisie sal voortaan as Vleissentraal se bulgroeitoets saam met Stamboek tydens die Bloemskou in Bloemfontein aangebied word. Die skoudatum vir 2013 is 29 en 30 April.

Bulle wat vir die kompetisie in aanmerking kom, sal soos in die verlede deur Stamboek geïdentifiseer word en aan die onderskeie genootskappe vir finale benoeming deurgegee word.

Ander kompetisies wat ook op die Bloemskou aangebied sal word om erkenning aan verdienstelike telers te gee, is onder meer die aanwys van ’n meesterkudde binne elke ras, gegrond op die objektiewe evaluering van alle diere-aantekeningsaspekte, die bewese mees winsgewende vleisbeeskoei, die ontwikkelende stoetteler van die jaar en die aanwys van die teler wat besondere pogings deur die jaar aangewend het om beginnerboere te help.

Stamboek het voorheen van dié toekennings gedoen by sy jaarlikse galadinee wat met die jaarvergadering saamval. ’n Praktykgerigte teeltsimposium vir alle veeboere word ook tydens die Bloemskou beplan.

Dr. Pierre van Rooyen, hoofbestuurder van Stamboek, sê die keuse het op Bloemfontein geval vanweë sy sentrale ligging wat skoubywoning vergemaklik.

Me. Elmarie Prinsloo, hoofbestuurder van die Bloemskou, het haar tevredenheid met die aanbied van die bulgroeitoets uitgespreek. Sy sê dit sal ’n stewige inspuiting vir Bloemfontein as landbouskou-stad beteken en die vee-afdeling van die Bloemskou aansienlik versterk.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.07
-1.3%
Rand - Pond
19.81
-2.0%
Rand - Euro
17.59
-1.3%
Rand - Aus dollar
11.67
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-1.0%
Goud
1,648.56
-0.7%
Silwer
18.56
-1.8%
Palladium
2,174.65
+1.1%
Platinum
861.00
-0.6%
Brent-ruolie
89.32
+3.4%
Top-40
56,846
-1.0%
Alle aandele
63,194
-1.0%
Hulpbronne 10
59,872
+3.4%
Industriële 25
76,622
-2.4%
Finansiële 15
13,665
-3.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Met n kitaar in die hand en liefde in my hart
Ek is vriendelik en n aangename mens om mee tyd te spandeer en is altyd besig om te lag. Ek stel altyd belang om te luister na ander se lewens stories
I Just love my life..... What about you....
I am a Lady with strong values in life. What you see is what you get. A plain Jane. Love the outdoor and try to make the best of each day. Elke nuwe dag is net geleen vir ons....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot