AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
02 Sep
-
160,22
-6,09
Ave Wool - RWS
02 Sep
-
172,22
-2,54
Beeste A2/3
09 Sep
-
60,85
0,17
Beeste AB2/3
09 Sep
-
57,75
1,15
Beeste B2/3
09 Sep
-
54,25
1,40
Beeste C2/3
09 Sep
-
47,55
-3,29
Bevrore Hoender
09 Sep
-
30,74
-0,28
Bokkies (onder 30 kg)
09 Sep
-
69,19
-6,29
Bokooie
09 Sep
-
48,38
2,60
Groot (meer as 40 kg)
09 Sep
-
43,39
-0,62
Hoender (IQF)
09 Sep
-
29,41
-0,82
Medium (30-40kg)
09 Sep
-
58,81
5,73
Pork Average
09 Sep
-
27,04
-0,18
Poultry Average
09 Sep
-
30,52
-0,51
Skaap A2/3
09 Sep
-
97,84
2,27
Skaap AB2/3
09 Sep
-
86,98
0,98
Skaap B2/3
09 Sep
-
81,06
1,29
Skaap C2/3
09 Sep
-
76,61
1,55
Speenkalf
09 Sep
-
36,15
-1,44
Spekvarke
09 Sep
-
27,62
-0,36
Stoorlammers
09 Sep
-
44,2
0,90
Varkwors
09 Sep
-
22,17
-0,23
Vars Hoender
09 Sep
-
31,4
-0,43
Vleisvarke
09 Sep
-
27,02
-0,15

Bully waarsku oor wit mielies

Dit wil voorkom of Suid-Afrika se mielieboere vanjaar baie meer wit as geel mielies gaan plant weens die hoë pryse wat tans vir wit mielies betaal word. Dit kan boere wat net agter die hoë pryse aan plant, baie duur te staan kom. Só waarsku mnr. Bully Botma, voorsitter van Graan SA.

In 'n opname wat Landbouweekblad by saadhandelaars gemaak het, blyk dit dat mielieboere tot selfs 80 % wit mielies gaan plant waar hulle tradisioneel sowat 60 % wit en 40 % geel mielies plant. Verlede jaar was die verhouding 59 % wit teenoor 41 % geel.

Volgens wat Landbouweekblad kon vasstel, is daar graanhandelaars wat tans kontrakte met boere vir wit mielies sluit vir R1 600 per ton en R1 400 per ton vir geel mielies. Mnr. Botma sê dat dit uitsonderlik is. Die gemiddelde witmieliekontrakte vir die volgende oes beloop tans sowat R1 400 per ton en dié vir geel mielies sowat R200 per ton minder.

Hy het gesê dat hoewel hy nie boere kwalik neem wat meer wit mielies plant omdat pryse beter is nie, wil hy nogtans waarsku dat as daar 'n oorskot wit mielies aanstaande jaar is, soos wat twee jaar gelede die geval was, pryse tot uitvoerpariteit gaan tuimel. Alle oorskot wit mielies sal uitgevoer moet word, en soos alle mielieboere weet, is daar nie 'n mark in die buiteland vir wit mielies nie. Dit sal dus teen 'n reuse-diskonto teenoor geel mielies verkoop moet word. Dit beteken dat boere wit mielies teen 'n groot verlies sal moet uitvoer, het mnr. Botma gewaarsku.

12 Julie 2002

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
+0.1%
Rand - Euro
17.37
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.70
+0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Vrystaat plaas boertjie opsiek na sy versie
Ek is lewens lustig en altyd 'n bok vir sports Lief vir die buite lewe soos kamp visvang en bike ry
Looking for authentic people
Ek is lojaal Hardwerkend Hou nie van oneerlikheid nie The slower the better - ons lewe in n kits wereled waar mense te vinnig dinge wil hé Alles in die Lewe is n proses Tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot