AFGRI
BEAN
29 Mrt
-
9765,2
51,20
CORN
29 Mrt
-
4152
-5,00
SOYA
29 Mrt
-
8242
-1,00
SUNS
29 Mrt
-
8800
93,00
WEAT
29 Mrt
-
6671
-19,00
WMAZ
29 Mrt
-
3854
-29,00
YMAZ
29 Mrt
-
4040
-13,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Burokrasie laat landbou struikel

’n Ondoeltreffende regeringsburokrasie staan loshande bo-aan die lys van struikelblokke om in Suid-Afrika sake te doen.

’n Ondoeltreffende regeringsburokrasie staan loshande bo-aan die lys van struikelblokke om in Suid-Afrika sake te doen, sê mnr. Robin Barnsley, uittredende voorsitter van Kwanalu.


Hy het op Kwanalu se kongres in Pietermaritzburg gesê ander sleuteluitdagings is ’n arbeidsmag sonder genoegsame opleiding, tesame met ’n swak werksetiek en beperkende arbeidswetgewing, misdaad en diefstal, korrupsie en probleme om toegang tot finansiering te kry.


“Terwyl hierdie faktore in alle sektore van die nasionale ekonomie inslag vind, wil dit voorkom of die landbousektor in ’n groter mate daardeur beïnvloed word.”


Ontoereikende grondhervormingsproses

Hy sê die afgelope jaar was ook ’n voortsetting van die “ontsettend ontoereikende” wyse waarop die grondhervormingsproses bestuur is.


“Die byna jaarlikse lys van aantygings oor die gedrag van wit kommersiële boere duur voort in die poging om die voorgestelde implementering te regverdig van bykomende maatreëls wat, soos die Regering beweer, die grondhervormingsproses sal verhaas.”


Barnsley sê die neiging van Suid-Afrikaanse boere om hul bedrywighede na ander lande uit te brei, moet  as ’n tydige en goedbedoelde boodskap aan die Regering dien oor die beweeglikheid van kapitaal en kundigheid.




Die nuwe voorsitter van Kwanalu is mnr. Brian Aitken van Melmoth (links). Hy neem oor by mnr. Robin Barnsley (regs) wat uittree as voorsitter maar aanbly as een van die onder-voorsitters. Die ander onder-voorsitter is mnr. Phenias Gumede. Foto: NICO VAN BURICK


16 September 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.10
+0.3%
Rand - Pond
22.30
+0.5%
Rand - Euro
19.63
+0.3%
Rand - Aus dollar
12.10
+0.6%
Rand - Jen
0.14
+1.8%
Platinum
967.40
+0.8%
Palladium
1,436.35
+1.4%
Goud
1,963.81
-0.5%
Silwer
23.33
+0.0%
Brent-ruolie
78.65
+0.7%
Top-40
70,865
+0.6%
Alle aandele
76,480
+0.6%
Hulpbronne 10
66,658
+0.3%
Industriële 25
103,311
+1.0%
Finansiële 15
15,614
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na liefde
Ek is eerlike opreg en weet hoe om ' n dame spesiaaal te laat voel. Ek hou ook van buite lewe en avontuurlustig
Kom ons skryf ons eie roman
Wel ek hou van baie lag, dus vriendelik. Ek is energiek en wil nog die lewe geniet. Hou van stap en soms oefen as tyd dit toelaat. Hou van die buitelewe en natuur. Geniet dit...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot